Studieskatkis
A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for "Studieskatkis" and you would find everything you need.
- 237
- 0
- 9
Community
- Followers
- Following
21 Reviews received
246 items
GRAAD 11 - WISKUNDIGE GELETTERDHEID - VRAESTEL 1 - IN-DIEPTE VERDUIDELIKING
Daar bestaan nie so 'n gids op die internet nie. Hierdie oulike gids is saamgestel deur te kyk na November 2024, Wiskundige Geletterdheid, Vraestel 1. Hier word nie net antwoorde gegee nie, maar daar word verduidelik HOE om by die antwoord uit te kom. 'n Perfekte hulpbron vir enige Graad 11 wiskundige geletterdheid leerder. Dit is onmoontlik om verkeerd te gaan.
- Class notes
- • 23 pages •

GRAAD 11 - BESIGHEIDSTUDIES - VOLLEDIGE OPSOMMINGS HULPBRON
'n Pragtige Graad 11 Besigheidstudies hulpbron met volledige opsommings van die hele jaar se werk, notas, hersiening, 2024 formele departementele vraestel en memorandum. Hierdie is 'n versameling van al die deeglike opsommings op die internet, alles vasgevang in een hersieningsgids. 'n Uitstekende hulpbron vir elke Graad 11 Besigheidstudies leerder.
- Summary
- • 165 pages •

KRISMIS VAN MAP JACOBS - GRAAD 12 - AFRIKAANS HT
DIE BESTE EN MEES VOLLEDIGSTE GIDS OP DIE INTERNET. DRAMA STRUKTURE WORD BEHANDEL, TEMAS, RUIMTE, KONFLIK, KARAKTERS EN ONTWIKKELING, HOOFSTUK OPSOMMINGS, EINDVRAESTELLE EN MEMORANDUMS . 'n SKATKIS VAN HULPBRONNE. Onderwysers geniet hierdie gids baie.
- Summary
- • 277 pages •

GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld Studiegids
'n Uiters volledige en gewilde gids. Hierdie besondere gids het groot aftrek en sukses op my groep studieskatkis op facebook behaal. Die gids is soos volg uitgelê: alle opsteltipe vrae wat al ooit in eindeksamens gevra is met memorandums, dan is daar al die kontekstuele vrae en antwoorde. Ten slotte bekyk ons na al die belangrike konsepte soos: titel, motiewe, struktuur, temas, karakters, ontwikkeling, elemente van die drama, simboliek ens, ens, ens. 'n Perfekte voorbereidingsgids. Ta...
- Package deal
- Summary
- • 91 pages •

GRAAD 12 - REZA DE WET - MIS (STUDIEGIDS)
Hier is die 2de deel van die vorige hulpbron (vraestelle en memorandums vanaf ) en hierdie bron bevat al die noodsaaklike informasie wat matrikulante moet ken. Daar is 'n volledige inhoudsgawe. Beter sal niemand nêrens kry nie.
- Class notes
- • 97 pages •
Hier is die 2de deel van die vorige hulpbron (vraestelle en memorandums vanaf ) en hierdie bron bevat al die noodsaaklike informasie wat matrikulante moet ken. Daar is 'n volledige inhoudsgawe. Beter sal niemand nêrens kry nie.
GRAAD 12 - AFRIKAANS HT - REZA DE WET - MIS
'n Uitstekende eksamenhulpbron. Alles vasgevang in een gids. 
Alle opstel - en kontekstuele vrae en memorandums is ook volledig ingesluit. Perfekte eksamen voorbereidingsgids.
- Exam (elaborations)
- • 75 pages •
'n Uitstekende eksamenhulpbron. Alles vasgevang in een gids. 
Alle opstel - en kontekstuele vrae en memorandums is ook volledig ingesluit. Perfekte eksamen voorbereidingsgids.
GRAAD 7 - Lewensoriëntering - Kwartaal 2
'n Oulike en op-die-man-af opsommings van Graad 7 Lewensoriëntering, Kwartaal 2 se werk. Hersiening, Toetse, Vraestel en Memorandum ingesluit vir voorbereiding. Talle onderwysers het alreeds hierdie hulpbron aangeskaf.
- Summary
- • 26 pages •

GRAAD 12 - BESIGHEIDSTUDIES - KWARTAAL 2 OPSOMMINGS & EKSAMEN VOORBEREIDING
Ek is daarvan oortuig dat hierdie die beste, en mees volledigste opsommings bron is vir Graad 12 Besigheidstudies op die internet en die fokus is hier op Kwartaal 2 - Junie Eksamen. Daar wag ongelooflik baie werk en dit is 'n hulpbron soos hierdie wat alles vir die matrikulant maklik maak. Matrikulante en ouers is alreeds op ander platforms besig om hierdie lewensreddergids blitsvinnig te bekom. Selfs onderwysers geniet hierdie omvattende hulpbron.
- Summary
- • 79 pages •

GRAAD 6 - NATUURWETENSKAP - KWARTAAL 2 VOORBEREIDINGSGIDS
Hierdie UITSTEKENDE bron bevat volledige opsommings, uitgewerkte aktiwiteite (dit wat leerders gewoonlik kry vir tuiswerk), uitgewerkte kwartaal assesserings (handboek), oefen vraestelle. UITSTEKENDE BRON! Talle onderwysers het alreeds hierdie bron aangeskaf.
- Summary
- • 38 pages •

GRAAD 5 - NATUURWETENSKAP - KWARTAAL 2
Wie kan vir beter vra? Hierdie is pragtige en deeglike opsomming van Graad 5 Natuurwetenskap, Kwartaal 2 se werk. Volledige opsommings, uitgewerkte leerderboek aktiwiteite, selfs die kwartaal assessering is uitgewerk. Ek sluit die boekie ook af met 'n woordelys en 2 of 3 eksamenvraestelle en memorandums. Wie kan vir beter vra? Talle onderwysers maak gebruik van hierdie gids.
- Summary
- • 41 pages •

GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - SUZAAN LAING - EKSAMENLOKAAL
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRADE 11 - DREAMING OF LIGHT (STUDY GUIDE)