Natuurwetenskap
7th Grade
Here are the best resources to pass Natuurwetenskap. Find Natuurwetenskap study guides, notes, assignments, and much more.
14 results
Summary
Graad 6 - Natuurwetenskappe (Volledige Hulpbron)
"n Baie oulike hulpbron vir Graad 6 leerders. Propvol opsommings (hele jaar se werk - per kwartaal), oefeninge, toetse, vraestelle en antwoorde. 'n Meer as welkome bron vir Graad 6 leerders.
Summary
Graad 5 - Natuurwetenskap Studiehulpbron
Popular'n Baie oulike hulpbron vir Graad 5 Natuurwetenskap. Opsommings, besprekings, hersieningstoetse, eksamenvraestelle en antwoorde. Die gids is saamgestel gebasseer op die "Doc Scientia" handboek. In my opinie, een van die beste handboeke tans vir die vak.
Package deal
NW_Geografie_Geskiedenis_Kwartaal 3 Opsommings
NewKwartaal 3 opsommings vir hierdie 3 vakke. Vir voorbereiding vir die Kwartaal toestreeks.
Package deal
Graad 7_Kwartaal 2_Alle Vakke_Opsommings
NewKwartaal 2 Opsommings vir Geogafie, Geskiedenis, NW en Afrikaans
Summary
Natuurwetenskappe graad 7 kwartaal 3 en 4 opsommings
Hierdie dokument bevat al kwartaal 3 en 4 se werk. Daar is ook'n paar aktiwiteite en oefening in
Summary
Graad 6 - Natuurwetenskap - Kwartaal 2 Voorbereidingsgids
Hierdie UITSTEKENDE bron bevat volledige opsommings, uitgewerkte aktiwiteite (dit wat leerders gewoonlik kry vir tuiswerk), uitgewerkte kwartaal assesserings (handboek), oefen vraestelle. UITSTEKENDE BRON! Talle onderwysers het alreeds hierdie bron aangeskaf.
Package deal
Graad 5 Pakket
'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.
Package deal
Grade 4 Subject Package Complete
Hierdie spesiale en besondere pakket sluit in: 'n Volledige Afrikaans en Engels verwysingsgids vir Graad 4 - 12 (die gids is kumulatief), Lewensvaardighede asook volledige Natuurwetenskappe. Insluitend is: opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. 'n UITSTEKENDE BRON vir alle Graad 4 leerders.
Package deal
Graad 4 - Natuurwetenskap
'n Pragtige dubbelbron vir Graad 4 Natuurwetenskap. Hierdie spesiale ALLES-IN-EEN hulpbron dek die hele jaar se werk (per kwartaal) en bestaan uit opsommings (Platinum handboek), voorbeelde, hersiening, toetse, vraestelle en memorandums. Geen Graad 4 leerder behoort sonder hierdie uitstekende bron te wees nie.
Summary
Graad 4 - Natuurwetenskappe En Tegnologie Volledige Opsommings
'n Pragtige hersieningsbron vir Graad 4 wat al die werk vir die jaar dek (al 4 kwartale). Opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 4 leerder.
Summary
Gr7_NW Eksamen Kwartaal 4
Hernubare en Nie-Hernubare energiebronne : (Bl. 98-101) Energie vanaf fossielbrandstowwe , Steenkool , Olie , Gas en energie vanaf kernbrandstowwe. Energie van die wind en son , biobrandstof. Potensiele en Kinetiese energie : (Bl. 104- 106) Wat is potensiele energie en kinetiese energie in kos. Wat is kinetiese energie ? Hitte-oordrag: (Bl. 114 – 119) Geleiding , Konveksie en straling. Isoleermateriale : (Bl. 125 ) Isolasie van plafonne , Isolasie koelkaste en vakuumflesse en isolerende klere...
Summary
Gr7_NW Toetsreeks Kwartaal 3
Energie vanaf fossielbrandstowwe, Steenkool, Olie, Gas en energie vanaf kernbrandstowwe, Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en son, biobrandstof, Wat is potensiële energie en potensiële energie in kos, Wat is kinetiese energie, Die wet van energie bewaring, Maganiese stelsel, Termiese 
stelsel, elektriese stelsel en biologiese stelsel, Geleiding, Konveksie en Straling
Summary
G 7 NW Eksamen Kwartaal 2
Die biosfeer, Vertebrate, Invertebrate, Puberteit, Voortplantingsorgane, Fisiese eienskappe van materiale: Sterkte, Kook en Smeltpunt, Buigsaamheid, Geleidingsvermoë en ander eienskappe , Metodes vir die fisiese skeiding van mengsels
Summary
Gr 7 NW Kwartaal 1 Opsomming
Die biosfeer, Die 7 lewensprosesse, Vereistes vir die volhoubaarheid van lewe, Biodiversiteit, Vertebrate, Invertebrate, Diversiteit van plante(angiosperms en gimnosperms)