Besigheidstudies
12th Grade
Here are the best resources to pass Besigheidstudies. Find Besigheidstudies study guides, notes, assignments, and much more.
11 results
Summary
Graad 12_Besigheidstudies / Bedryfswetenskappe_Opsommings
Is jy reg om Besigheidstudies te baasraak en A’s te vang soos ‘n ware sakemagnaat? Ons Graad 12 Besigheidstudies opsommings is jou ultieme cheat sheet om elke afdeling vinnig en maklik te bemeester! 
 
 WAT MAAK ONS OPSOMMINGS NEXT-LEVEL? 
 
 Al die belangrike inhoud – Netjies saamgevat, geen onnodige bla-bla nie! Kraakhelder bulletpoints – Maklik-om-te-leer formaat, sodat jy nie tyd mors nie! 
 Moet-ken konsepte & definisies – Perfek vir vinnige hersiening voor jou eksamen! 
 Eksame...
Summary
Besigheidstudies Opsommings Vr 2 - graad 12
PopularOpsommings wat hele besigheidstudies van V2 bevat en wat benodig word om te leer.
Summary
Gr 12 Besigheidstudies Rekord V2 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 2 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Bestuur en Leierskap, Beleggings en Versekering, Vorme van Eienaarskap, Aanbieding en Datarespons, Probleemoplossing en Kreatiewe Denke, Etiek en Professionaliteit, Sosiale Verantwoordelikheid, KMB/KSI, Menseregte en Inklusiwiteit, Spanprestasie en Konflikbestuur, asook opstelvrae. 
 
Die notas bevat kort vrae, gevallestudies, vergelykings, tabelle, berekeninge, eksamenstylv...
Summary
Gr 12 Besigheidstudies Rekord P 1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Besigheidsomgewings, wetgewing, BBSEB, die Nasionale Kredietwet, besigheidstrategieë, Menslike Hulpbronne, kwaliteit van prestasie, produksie- en bedryfstelsels, TGB en opstelvrae. 
 
Die notas sluit eksamenstyl-kontekstuele vrae, opsommings, tabelle, vergelykings en opstelvoorbereiding in en is gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Ideaal vir hersiening en voorbereiding vi...
Summary
Gr 12 Besigheidstudies Vraestel 2 Junie 2025
INHOUD 
1. Bestuur en leierskap 
2. Beleggingsekuriteite en beleggingsversekering 
3. Etiek en professionaliteit 
4. KSV en KSI 
5. Menslike regte, inklusiwiteit en omgewingskwessies 
6. Spanprestasie en konflikbestuur 
7. Kreatiewe denke 
Hierdie notas is saamgestel met behulp van eksamenvraestelle van: JUN NSC/DBE 2023, 
JUN IMPAQ 2021, EC/JUNE 2022, SC/NSC DBE/Mei/Junie 2024
Summary
Gr 12 Besigheidstudies Vraestel 1 Junie 2025
INHOUD 
1. Kontekstuele vrae 
2. Wetgewing 
3. Besigheidstrategieë 
4. Menslike hulpbronne funksie 
5. Kwaliteit van prestasie 
Hierdie notas is saamgestel met behulp van eksamenstelle van: JUN NSS/DBE 2023, 
IMPAQ JUN 2021 & JUN NSS/DBE 2022, KWARTAAL 2 LEERDER - BOEKIE 2024, SC/NSC 
DBE/Mei/Junie 2024
Summary
GRAAD 12 - BESIGHEIDSTUDIES - KWARTAAL 2 OPSOMMINGS & EKSAMEN VOORBEREIDING
Ek is daarvan oortuig dat hierdie die beste, en mees volledigste opsommings bron is vir Graad 12 Besigheidstudies op die internet en die fokus is hier op Kwartaal 2 - Junie Eksamen. Daar wag ongelooflik baie werk en dit is 'n hulpbron soos hierdie wat alles vir die matrikulant maklik maak. Matrikulante en ouers is alreeds op ander platforms besig om hierdie lewensreddergids blitsvinnig te bekom. Selfs onderwysers geniet hierdie omvattende hulpbron.
Summary
Graad 12 - Besigheidstudies Lewensreddergids
'n Pragtige selfsaamgestelde studiegids vir Graad 12. Propvol opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Perfekte gids wat elke leerder sal help om maksimum punte in die eksamen te verdien.
Package deal
Graad 10-12_Besigheidstudies Pakket
Graad 10 - 12 afslag pakket vir Besigheidstudies gesamentlik met 'n langvraaggids.
Summary
Besigheidstudies Opsommings Graad 12 Vr 1
Graad 12 Besigheidstudies notas van vraestel 1.
Summary
Summary Business Studies
Die dokument bevat die hele jaar se werk van besigheidstudies