BESIGHEIDSTUDIES
KWARTAAL 2
VOLLEDIGE OPSOMMINGS
MOONTLIKE EKSAMENVRAE/LANGVRAE WAT IN HANDBOEK
VERSKYN – VOLLEDIG UITGEWERK
JUNIE EKSAMEN VRAESTEL EN MEMORANDUM
, KWARTAAL 2
KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID; KMV & KMI
Sosiale Verantwoordelikheid; Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid en Korporatiewe Maatskaplike
Investering
MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT EN OMGEWINGSKWESSIES
Menseregte; Ekonomiese-; Sosiale- en Kulturele regte; Diversiteit in die besigheid; Omgewingsbeskerming en
Menslike Gesondheid
SPANPRESTASIE EN KONFLIKBESTUUR
Kriteria vir suksesvolle span; Stadia van Spanontwikkeling; Spandinamika; Oorsake van Konflik; Die hantering van
moeilike mense en mense met moeilike
persoonlikhede.
SAKESEKTORE EN HUL OMGEWINGS
Drie Sakesektore; Beheer van Sakesektore
ONTWIKKELING VAN STRATEGIEË – LEIERSKAP EN BESTUUR
Leierskapstyle en teorieë oor leierskap en bestuur; Rol van persoonlike houding in sukses
GEHALTE / KWALITEIT VAN PRESTASIE
Kwaliteitskonsepte; Besigheidsfunksies se kwaliteit