Natuurwetenskappe
7th Grade
Here are the best resources to pass Natuurwetenskappe. Find Natuurwetenskappe study guides, notes, assignments, and much more.
8 results
Summary
Graad 7 - Natuurwetenskappe - Volledige Opsommings - Hele Jaar Se Werk
'n Baie oulike hulpbron vir Graad 7 Natuurwetenskap. Die bron bevat opsommings per kwartaal van die hele jaar se werk, toetse, vraestelle en antwoordstelle.
Summary
Natuurwetenskappe Graad 7 Kwartaal 1-4 opsomming Via Afrika handboek
PopularHierdie dokument bied 'n volledige, kwartaal-vir-kwartaal opsomming van die Via Afrika Natuurwetenskappe handboek vir Graad 7. Dit dek al vier kwartale en sluit kernonderwerpe in soos die biosfeer, biodiversiteit, voortplanting, materiale en mengsels, energie en elektrisiteit, asook die verhouding tussen die aarde, son en maan. Die inhoud is sistematies georganiseer en ideaal vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
Summary
Graad 6 Natuurwetenskappe Junie Eksamen
NewGraad 6 Natuurwetenskappe Kwartaal 1 en 2 opsomming insluitend definisies; kenmerke van vaste stowwe, vloeistowwe en gasse; skeidingsmetodes van mengsels; oplosmiddel; hoe vorm seesout; versadigde oplossings; faktore wat oplos-tempo beinvloed; waterbesoedeling; belangrikheid van 'n vleiland; hoekom het ons skoon water nodig; maniere om water te suiwer; water in 3 toestande
Exam (elaborations)
Natuurwetenskap Prakties
NewNatural Science Practical Grade 7
Package deal
Natuurwetenskappe Graad 7 en 8 Kwartaal 1-4 opsommings Via Afrika handboek bundel
’n Bundel van Graad 7 en 8 Via Afrika Natuurwetenskappe opsommings (Kwartaal 1–4), perfek georganiseer vir vinnige hersiening en eksamenvoorbereiding.
Package deal
Graad 7_Natuurwetenskappe [Kwartaal 1 TOT 4]_Opsommings
Hierdie alles-in-een PDF-pakket dek die volledige Graad 7 Natuurwetenskappe-kurrikulum vir al vier kwartale, gebaseer op al die groot handboeke (Doc Scientia, Oxford, Ken & Verstaan, Via Afrika). Dis perfek gestruktureer vir leerders, ouers én onderwysers wat hou van duidelike, kleurvolle opsommings wat die kern verduidelik.
Summary
Graad 5 - Natuurwetenskap - Kwartaal 2
Wie kan vir beter vra? Hierdie is pragtige en deeglike opsomming van Graad 5 Natuurwetenskap, Kwartaal 2 se werk. Volledige opsommings, uitgewerkte leerderboek aktiwiteite, selfs die kwartaal assessering is uitgewerk. Ek sluit die boekie ook af met 'n woordelys en 2 of 3 eksamenvraestelle en memorandums. Wie kan vir beter vra? Talle onderwysers maak gebruik van hierdie gids.
Package deal
Opsommings en Hersieningstoetse: Kwartaal 3 Gr. 7
Opsommings en Hersieningstoetse: Kwartaal 3 Gr. 7