GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT)
GEDIGTE
EKSAMENLOKAAL – SUZAAN LAING
, 2
Eksamenlokaal – Suzaan Laing
Eksamenlokaal
1 Haar skoene klik hard op die houtvloer
2 soos sy op en af stap tussen
3 rye tjoepstil banke.
4 Nou en dan kraak die blaai van ‘n blad
5 die Septembereksamenlug.
6 hande bewe met rukke oor skoon wit velle
7 los ‘n inkwarboel agter.
8 Die horlosie tel twee ure af.
9 Sy stap stadig en oes die stelle een vir een
10 Blou op wit:
11 Ryp met gistermiddag se kennis.