100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG

Rating
4,0
(1)
Sold
1
Pages
74
Uploaded on
17-04-2025
Written in
2024/2025

Hierdie is 'n opvolg van die vorige hulpbron wat ek geplaas het. Die ander gids wat hier beskikbaar is (uitstekend) behandel die werk vir Junie eksamen en fokus veral op Vraestel 1 van die NSS eksamen. Hierdie gids fokus net op Vraestel 2 van die NSS eksamen. 'n Uiters volledige gids met gedetailleerde opsommings, vraestel (2024) en memorandum. Alles word in diepte bespreek en geillustreer. Die gids behandel alle aspekte wat in Vraestel 2 verskyn. BASIESE LANDBOU GENETIKA  GENETIESE BEGRIPPE  MONOHIBRIEDE EN DIHIBRIEDE OORERWING  DIE OORERFLIKHEIDSPATROON  VARIASIE EN MUTASIE  SELEKSIE  TEELMETODES  GENETIESE MANIPULASIE LANDBOU EKONOMIE  GROND  ARBEID  KAPITAAL  BESTUUR  LANDBOUBEMARKING  PRYSBEPALING EN VRAAG/AANBOD  MARKEWEWIG  DIE ONTWIKKELING VAN ’N MARK  BENADERINGS TOT BEMARKING  DIE VRYEMARKSTELSEL  KOÖPERATIEWE BEMARKING  BEHEERDE BEMARKING  DIE VRAAG-AANBODKETTING  LANDBOU-ENTREPRENEURSKAP  DIE LANDBOUSAKEPLAN Die perfekte gids vir Graad 12 Landbouwetenskap leerders. Geen leerder sal ooit weer soek na 'n ander hulpbron nie. Talle onderwysers maak gebruik van hierdie gids.

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
April 17, 2025
Number of pages
74
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

GRAAD 12
LANDBOUWETENSKAP

VRAESTEL 2
VOLLEDIGE VOORBEREIDINGSGIDS

, BASIESE LANDBOU GENETIKA

✓ GENETIESE BEGRIPPE
✓ MONOHIBRIEDE EN DIHIBRIEDE OORERWING
✓ DIE OORERFLIKHEIDSPATROON
✓ VARIASIE EN MUTASIE
✓ SELEKSIE
✓ TEELMETODES
✓ GENETIESE MANIPULASIE


LANDBOU EKONOMIE

✓ GROND
✓ ARBEID
✓ KAPITAAL
✓ BESTUUR
✓ LANDBOUBEMARKING
✓ PRYSBEPALING EN VRAAG/AANBOD
✓ MARKEWEWIG
✓ DIE ONTWIKKELING VAN ’N MARK
✓ BENADERINGS TOT BEMARKING
✓ DIE VRYEMARKSTELSEL
✓ KOÖPERATIEWE BEMARKING
✓ BEHEERDE BEMARKING
✓ DIE VRAAG-AANBODKETTING
✓ LANDBOU-ENTREPRENEURSKAP
✓ DIE LANDBOUSAKEPLAN

, AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1
tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 B. NV




1.1.1 Die bemarkingsproses behels die …
A bepaling van die produk wat die verbruiker wil hê.
B bepaling van die produk van belang vir die verskaffer.
C bestuur van verkoopsvolume.
D beplanning gebaseer op huidige produkte.
1.1.2 EEN van die volgende stellings is NIE KORREK oor faktore wat die
bemarking van landbouprodukte belemmer NIE:
A Swak infrastruktuur
B Bederfbaarheid van die produk
C Hoë waarde in vergelyking met volume
D Wye verspreiding van die produk
1.1.3 'n Kanaal waar produkte aan 'n globale verbruiker geadverteer
word en vooruit daarvoor betaal moet word, is …-bemarking.
A kontrak
B plaashek
C veeveiling
D internet
1.1.4 Die kurwe wat afwaarts na regs in 'n mark neig, impliseer dat:
(i) Soos die prys van 'n produk styg, daal die hoeveelheid
gevra.
(ii) Wanneer die prys van 'n produk styg, bly die aanbod
konstant.
(iii) Daar is 'n omgekeerde verhouding tussen prys en
hoeveelheid gevra.
(iv) Die hoeveelheid gevra is hoog want die prys van 'n produk
is laag.
Kies die KORREKTE kombinasie:
A (ii), (iii) en (iv)
B (i), (iii) en (iv)
C (i), (ii) en (iii)
D (i), (ii) en (iv)

1.1.5 EEN van die volgende is NIE 'n metode om die produktiwiteit van
grond te verhoog NIE:

A Tussenverbouing
B Verbetering van grondvrugbaarheid
C Monoverbouing
D Herstel van grondpotensiaal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 month ago

4,0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
139
Member since
9 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
1 week ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4,2

21 reviews

5
12
4
4
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions