FAVIE OLIVER - onderwêreld volledige studiegidse
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!