100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)

Rating
4,0
(2)
Sold
5
Pages
23
Uploaded on
13-03-2025
Written in
2024/2025

Ek kry gereeld navrae oor wat moet alles geken word wanneer 'n gedig ontleed word. Ek het 'n bondige gids saamgestel waarin alle aspekte behandel word. Tipes gedigte, taalverskynsels, klankverskynsels, beeldspraak, stylfigure ens, ens. Aan die einde neem ek 'n gedig van die 2024 eindvraestel en behandel/ontleed dit in diepte. Stap vir stap. Geen matrikulant sal ooit weer wonder of sukkel hoe 'n gedig ontleed behoort te word nie. Dit tel 30 punte in die eindeksamen en ek glo hierdie gids sal die leerder help om volpunte te behaal. Elders op hierdie webtuiste het ek ook 'n Graad 12 gids waarin ek al die voorgeskrewe gedigte in detail ontleed. "n SKATKIS van uitstekende opsommings/ontledings.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 13, 2025
Number of pages
23
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
Prof self
Contains
Graad 12, 11 en 10 afr gedigte

Subjects

Content preview

GEDIGTE
’N STUDIEGIDS



ALLES WAT JY MOET WEET

FOKUS OP GRAAD 12

GRAAD 10 EN 11 SAL GROOT BAATVIND BY
HIERDIE GIDS.

SLUIT OOK ’N VOORBEELD VANUIT DIE 2024
EINDEKSAMENVRAESTEL IN WAT STAP-VIR-
STAP ONTLEED WORD.

, ASPEKTE VAN GEDIGTE

• Titel –Vertel dit iets van wat gaan volg? Letterlik/figuurlik?
• Woordgebruik – watter woorde word gebruik om betekenis oor te dra?
Verstaan sommige woorde nie?
• Die spreker – Wie praat in die gedig? Dit is baie keer nie die digter nie,
hy/sy dra ‘n masker.
• Die aangesprokene – met wie praat die spreker
• Stemming of toon – die spreker se houding teenoor die onderwerp of die leser?
• Inhoud – waaroor gaan die gedig?
• Tema – Wat is die hoofgedagte?
• Progressie – stappe van ontwikkeling binne die gedig.
• Digvorm of Bou - in watter vorm word die inhoud weergegee.
Bv. Sonnet, vrye vers, ens.

VERSTEGNIESE ASPEKTE
• Rymskema:
➢ Paarrym bv. aa bb cc
➢ Kruisrym bv. abab cdc
➢ Omarmde rym bv. abba cddc
➢ Gebroke rym bv. abcb defge
➢ Geen vaste rympatroon bv. abcd efgg addh
➢ Vrye vers bv. wanneer geen woorde opsigtelik rym nie
➢ Binnerym bv. wanneer woorde binne ‘n versreel met mekaar rym

• Ritme – Dit is die musiek in poësie, die beweging, die vloei of die “dans”.
➢ Dit dra betekenis, stemming en toon van die gedig
➢ Hoe die gedig voorgedra word. Hoe die gedig voel.

➢ Metrum – vaste ritmiese patroon, gebaseer op beklemtoonde en
onbeklemtoonde lettergrepe



• Soorte strofes – Koeplet : 4 opeenvolgende versreëls wat rym
Tersine : ‘n Strofe met drie versreëls
Kwatryn: ‘n Strofe met vier versreëls

• Sonnette: Italiaanse sonnet – eerste agt versreëls vorm die oktaaf
laaste ses vorm die sestet
die oktaaf gee ‘n beeld of beskrywing
die sestet gee ‘n verdieping of toepassing.
Engelse sonnet – drie kwatryne en rymende eindkoeplet.

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 month ago

2 months ago

4,0

2 reviews

5
1
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
139
Member since
9 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
1 week ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4,2

21 reviews

5
12
4
4
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions