100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary KRISMIS VAN MAP JACOBS - GRAAD 12 - AFRIKAANS HT

Rating
4,0
(1)
Sold
2
Pages
277
Uploaded on
29-03-2025
Written in
2024/2025

DIE BESTE EN MEES VOLLEDIGSTE GIDS OP DIE INTERNET. DRAMA STRUKTURE WORD BEHANDEL, TEMAS, RUIMTE, KONFLIK, KARAKTERS EN ONTWIKKELING, HOOFSTUK OPSOMMINGS, EINDVRAESTELLE EN MEMORANDUMS . 'n SKATKIS VAN HULPBRONNE. Onderwysers geniet hierdie gids baie.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
March 29, 2025
Number of pages
277
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

‘N VOLLEDIGE STUDIEGIDS

,INLEIDING: AGTERGROND

,AGTERGROND


Die drama speel af in ‘n township op die Kaapse Vlakte en ‘n aantal storielyne word binne
hierdie ruimtelike opset vervleg. Die belangrikste hiervan is Map Jacobs wat in die tronk is
nadat hy homself oorgegee het aan die polisie en skuld beken het op die moord van Ivan
Philander, ‘n lid van die bende waarvan Map die leier was.
Die moord het plaasgevind nadat die bende twee vrouens beroof en verkrag het. In die
donkerte kon hulle aanvanklik nie hul slagoffers dentifiseer nie, maar tydens die daad blyk dit
toe dat die slagoffers Map se ma, Antie Grootmeisie, en sy suster, Klein-Meisie, is. Klein-Meisie
word tydens die daad verwurg.
Map het sewe jaar van sy twaalf jaar vonnis uitgedien en word nou op parool vrygelaat. Hy het
hom intussen in die tronk bekeer en teenoor Apostel George gebieg oor sy dade. Daar heers
‘n gees van afwagting en vrees in die gemeenskap oor Map se naderende vrylating en die
leeglêers van die buurt en ander karakters verkeer gedurig in gesprek oor die komende
verwikkelinge.


In die tronk word Map besoek deur Antie Grootmeisie wat as gevolg van die trauma stom is en
nie met hom kan kommunikeer nie.
Hy praat egter met haar en verneem onder andere hoe dit met Blanchie, sy jeugliefde, gaan.
Blanchie woon saam met haar pa, Mister Cavernelis, en stiefma, Auntie Maud, in ‘n
woonstelblok. Mister Cavernelis streef daarna om sy gesin uit die swak sosio-ekonomiese
omstandighede van die township te neem en aspireer om ‘n huis in een van die meer gegoede
woonbuurte vir bruinmense te bekom. In sy vrye tyd verkoop hy “soft goods” om ‘n eksta
inkomste te verdien. Dit blyk ook dat hy Blanchie aangemoedig het om onder die dekmantel
van modelwerk as prostituut te werk met wit mans as haar kliënte.


Wanneer dit aan die lig kom dat Blanchie nie ‘n modelkontrak gekry het nie en eintlik deur die
mans misbruik word, word die vinger na Cavernelis gewys. Hy pleeg dan selfmoord deur voor
‘n trein in te stap.


Soos in Kanna hy kô hystoe, maak Small in dié drama veral gebruik van dramaties-epiese
elemente alhoewel die liriese ook nie agterweë bly nie. Struktureel is die drama ingedeel in
twaalf bedrywe wat anders as in Kanna geen titels het nie.

, DRAMA: STRUKTUUR

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 months ago

4,0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
corneliuskorkie Private
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
139
Member since
9 months
Number of followers
4
Documents
237
Last sold
1 week ago
Studieskatkis

A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for \"Studieskatkis\" and you would find everything you need.

4,2

21 reviews

5
12
4
4
3
3
2
1
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions