Besigheidstudies
11th Grade
Here are the best resources to pass Besigheidstudies. Find Besigheidstudies study guides, notes, assignments, and much more.
21 results
Summary
GRAAD 11 - BESIGHEIDSTUDIES - VOLLEDIGE OPSOMMINGS HULPBRON
'n Pragtige Graad 11 Besigheidstudies hulpbron met volledige opsommings van die hele jaar se werk, notas, hersiening, 2024 formele departementele vraestel en memorandum. Hierdie is 'n versameling van al die deeglike opsommings op die internet, alles vasgevang in een hersieningsgids. 'n Uitstekende hulpbron vir elke Graad 11 Besigheidstudies leerder.
Summary
Graad 11_Besigheidstudies_Opsommings
PopularHierdie omvattende Graad 11 Besigheidstudies-opsommings dek al vier kwartale – saamgestel in ’n helder, studievriendelike formaat. Dit sluit kerninhoud, sleutelbegrippe, definisies en opsommings per afdeling in – alles CAPS-belyn en perfek vir toetse, eksamens en vinnige hersiening. 
 
Met 'n kleurvolle uitleg, bullet points, skemas en praktykvoorbeelde is dit maklik om te leer én te onthou! 
 
 
 
 Wat is ingesluit? 
 
 Volledige opsommings vir Kwartaal 1 tot 4 
 Sleutelkonsepte, defi...
Summary
Gr 11 Besigheidstudies T3 2026 Uiteenopgesom deur Juffrou Ansie
raad 11 Besigheidstudies – Kwartaal 3 Studienotas 2026. Hierdie 40-bladsy Afrikaanse hulpbron is gestruktureer vir gefokusde hersiening en eksamenvoorbereiding en is saamgestel uit vorige eksamenvraestelle, toetse en tipiese assesseringsvraagpatrone. 
 
Dit dek Entrepreneurseienskappe en Suksesfaktore, Burgerskaprol en -verantwoordelikhede, Konflik in die Werkplek, Transformasie van ’n Besigheidsplan na ’n Aksieplan, die Begin van ’n Besigheid volgens ’n Aksieplan, Aanbieding van Besig...
Summary
Besigheidstudies Graad 11
Die is 'n opsomming van al die gr 11 besigheidstudies notas. 
Die dokument bevat verkorte en maklike verstaanbare notas.
Package deal
Besigheidstudies graad 11 Kwartaal 1 + 2
Volledige stel Besigheidstudies opsommings vir kwartaal 1 en 2. Opgesom volgens die KABV-riglyne en memorandums van Provinsiale eksamens.
Summary
Besigheidstudies Graad 11 Kwartaal 2 Volledige Opsommings
Besigheidstudies Kwartaal 2 volledige opsommings. Elke onderwerp word afsonderlik in diepte bespreek. Die opsommings word ondersteun deur antwoorde in memorandums om leerders ten volle voor te berei en te lei in hoe hul vrae moet benader en beantwoord.
Package deal
Besigheidstudies graad 11 Opsommings
Besigheidstudies graad 11 opsommings
LET WET: Spelfoute mag voorkom.
Summary
Invloede op die besigheidsomgewings
Opsomming van Invloede op die besigheidsomgewings graad 11 Besigheidstudies
Summary
Inleiding tot die menselike hulpbronfunksie
Opsomming van mensklike hulpbronne graad 11 Besigheidstudies
Summary
Etiek en proffesionalisme
Opsomming van Etiek en proffesionalisme graad 11 Besigheidstudies.
Summary
Burgerskap en verantwoordelikhede
Opsomming van Burgerskap en verantwoordelikhede besigheidstudies graad 11.
Class notes
Volledige Besigheidstudies Graad 11 kwartaal 1 notas
Hierdie notas verskaf 'n in-diepte opsomming van inhoud gedek in kwartaal 1. Dit dek al die onderwerpe in kwartaal 1, asook riglyne van hoe antwoorde gestruktureer moet wees in toetse/eksamens.
Package deal
Gr 11 Besigheidstudies V 1 & 2 Junie 2025
Vraestel 1
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN
2022, 2021/ DBE NW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023.
Inhoud:
1. Besigheidsomgewings
2. Besigheidsbedrywighede
Vraestel 2
Inhoud:
1. Besigheidsomgewings
2. Besigheidsbedrywighede
Summary
Gr 11 Besigheidstudies V 2 Junie 2025
Inhoud: 
1. SAKE ONDERNEMINGS 
2. BESIGHEIDSROLLE 
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 
2022, 2021/ DBE NW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023.
Summary
Gr 11 Besigheidstudies V 1 Junie 2025
Inhoud: 
1. Besigheidsomgewings 
2. Besigheidsbedrywighede 
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2022, 
2021/ DBENW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023
Summary
Besigheidsektore Graad 11
Besigheidsektore Graad 11 Opsomming
Summary
Bemarkingsfunksie Graad 11
Bemarkingsfunksie Graad 11 Opsomming
Summary
GRAAD 11 - BESIGHEIDSTUDIES (HERSIENINGSGIDS)
'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 11-leerder. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, ontledings, toetse, eksamenvrae en memorandums. Geen graad 11 leerder sal enige ander hulpbron benodig nie.
Summary
Besigheidstudies
Omvattende opsomming van Graad-11 Besigheidstuies V1 en V2
Summary
Besigheidstudies
Omvattende opsomming vir Vraestel 1 en 2 van Besigheidstudies