logo-home

Lenefourie

En esta página, encontrarás todos los documentos, paquetes y tarjetas que ofrece el vendedor lenefourie.

Community

  • Seguidores
  • Siguiendo

6 artículos

Poëtiese/Gedigte Terminologie Gr10-12

(0)
$3.05
0x  vendido

Hierdie dokument bevat duidelike en volledige opsommings van belangrike gedigte-terminologie, ideaal vir leerders wat hul poësie-analise wil verbeter of eksamenvoorbereiding doen. Maklike verduidelikings van alle belangrike digterlike terme (soos metafore, enjambement, klankfigure, toon, tema, ens.)’n Afdeling oor eksamenvrae oor gedigte – wat elke tipe vraag beteken en hoe om dit korrek te beantwoord. Gr. 10–12 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal.

i x
  • Notas de lectura
  •  • 14 páginas • 
  • por lenefourie • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Lewenswetenskappe Graad 11 - Gaswisseling, Eksresie en Nierstelsel opmossings en flashcards

(0)
$6.71
0x  vendido

Volledige uitgebruide opsommings en notas oor die nierstelsel, gaswisseling en eksresie, insluitend diagramme en alle definisies vir kwartaal 3 graad 11. Sluit ook flashcards in afrikaans en engels in wat handel oor die terme van gaswisseling.

i x
  • Lote
  •  • 2 artículos • 
  • por lenefourie • 
  • subido  2025
i x

Verbruikerstudies Gr11 Kwartaal 3 - Behuising en Entrepreneurskap

(0)
$4.27
0x  vendido

Hierdie dokument bevat volledige, netjies opgestelde notas vir Verbruikersstudies Graad 11 Kwartaal 3 – Behuising en Entrepreneurskap. Dit sluit al die belangrike definisies, konsepte en verduidelikings in wat jy vir toetse en eksamens moet ken. Die notas is duidelik uiteengesit en maklik om te leer, perfek vir vinnige hersiening of om jou klaswerk aan te vul.

i x
  •  Book
  • Notas de lectura
  •  • 26 páginas • 
  • por lenefourie • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

Lewenswetenskappe Graad 11 – Gaswisseling, Ekskresie en Nierstelsel (uitgebreide opsommings en notas)

(0)
$4.88
2x  vendido

Hierdie dokument bevat ’n volledige opsomming vir Lewenswetenskappe Graad 11 oor die temas gaswisseling en ekskresie. Dit dek asemhaling en gaswisseling in plante, erdwurms, insekte, visse en soogdiere, asook die bou en werking van die menslike asemhalingstelsel. Verder word die funksionering van die urienstelsel, die nier en nefron volledig verduidelik, insluitend filtrering, herabsorpsie, ekskresie en homeostatiese beheer. Siektes soos TB, asma, brongitis, emfiseem, longkanker, nierstene, bi...

i x
  •  Book & Paket-Deal
  • Notas de lectura
  •  • 35 páginas • 
  • por lenefourie • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x

RTT Graad 11 – Opsommings oor sagteware, stelselsagteware, rekenaarbestuur, mail merge en verwysings (volledige leermateriaal)

(0)
$4.27
1x  vendido

Hierdie dokument bevat ’n volledige opsomming vir RTT Graad 11 en dek sagteware, stelselsagteware, toepassingsagteware, multimediasagteware, kommunikasieprogramme en geïntegreerde sagteware. Dit verduidelik ook versoenbaarheidskwessies, programfoute, lisensiëring, gratis sagteware, installasie- en verwyderingsprosesse, asook hantering van hardewareprobleme. Verdere afdelings sluit in mail merge, inhoudsopgawes, voetnotas, byskrifte, sitate, bibliografieë en indekse, met wenke vir verslagdoe...

i x
  •  Book
  • Notas de lectura
  •  • 19 páginas • 
  • por lenefourie • 
  • subido  2025
Vista rápida
i x