Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 35 páginas
Notas de lectura

Life Sciences Grade 11 – Gas Exchange, Excretion and Renal System

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 35 páginas

This document is in Afrikaans. This document contains a complete summary for Life Sciences Grade 11 on the themes of gas exchange and excretion. It covers respiration and gas exchange in plants, earthworms, insects, fish and mammals, as well as the structure and function of the human respiratory system. Furthermore, the functioning of the urinary system, the kidney and nephron is fully explained, including filtration, reabsorption, excretion and homeostatic control. Diseases such as TB, asthma, bronchitis, emphysema, lung cancer, kidney stones, bilharzia and kidney failure are also discussed, with treatments and the role of dialysis.

Vista previa del contenido

Gr 11
Lewenswetenskappe
Gaswisseling
Inleiding
 Selrespirasie: Selrespirasie is die chemiese proses waartydens suurstof en
glukose betrokke is in die afbreek van glukose molekules om energie,
koolstofdioksied en water te produseer.
 Gaswisseling: Gaswisseling is 'n fisiese proses wat die diffusie van gasse tussen
die organisme en die omgewing deur 'n selmembraan behels.
 Asemhaling: Asemhaling is 'n meganiese proses wat die fisiese inaseming en
uitaseming van lug in en uit die asememhalingsorgane behels.
 Die gaswisselingsoppervlak is die grens tussen die eksterne omgewing en die
interne gaswisselingstelsel van die organisme.
 Gaswisseling vind deur diffusie plaas. Dit is die beweging van molekules vanaf ‘n hoe
konsentrasie na ‘n lae konsentrasie totdat ewewig bereik is.

Noodsaaklikheid van Gaswisseling
 Die hooffunksie van die asemhalingstelsel is om suurstof uit die atmosfeer op te neem
en aan die selle beskikbaar te stel vir respirasie.
 Koolstofdioksied word tydens selrespirasie deur die selle vrygestel en moet voortdurend
met behulp van gaswisseling verwyder word.
 Die verhoogde koolstofdioksied konsentrasie in die liggaam kan die pH van die
liggaamsvloeistowwe gevaarlik laat daal.

Vereistes vir 'n Doeltreffende Gaswisselingsoppervlak

Vereiste In Mense
Die oppervlak vir gaswisseling moet groot Baie alveolie verskaf groot oppervlak vir die
genoeg wees om maksimale inname van uitruilling van gasse.
suurstof en uitskeiding van koolstofdioksied
toe te laat.
Die oppervlak moet klam wees om te Selle in die alveolie skei slym af wat die
verseker dat gasse daarin kan oplos en te oppervlak klam hou.
verhoed dat die selle uitdroog.
Die oppervlak moet dun wees om Die plaveisel epiteel van die alveoli bestaan
gaswisseling te bespoedig. uit ‘n enkel laag selle.
‘n Effektiewe vervoersisteem moet naby Alveoli is voorsien van kappilere bloedvate.
die gaswisselingoppervlak wees vir die
vervoer van gasse.
‘n Effektiewe ventilasie meganisme moet Diafragma en tussenribspiere sorg vir
teenwoordig wees vir konstante inname van effektiewe ventilasier.
suurstof en uitskeiding van koolstofdioksied.
Die delikate longweefsel moet beskerm Die ribbe, sternum en werwelkolom beskerm
word. die longe.




Gaswisseling in Dikotiele Plante
 Dikotiele plante leef in die son , sodat hulle kan fotosinteer.
 Sponsmesofielselle in die blaar is vir die meeste gaswisseling verantwoordelik.

, Gr 11
 Hulle kan baie water in die form van waterdamp deur transpirasie verloor.
 Die stomata is aan die onderkant van die blaar, gasse beweeg deur dit.
 Die sluitselle beskerm hierdie openigne.
 Die selle wat as gasruiloppervlakte dien, word bokant die poriee aangetref.




 By plante vind gaswisseling hoofsaaklik in die blare plaas.
 Gasse kom die blaar binne, of verlaat dit deur middle van diffusie deur die
huidmondjies wat hoofsaaklik in die onderste epidermis aangetref word.
 Die buite oppervlak van die sponsmesofilselle maak hoofsaaklik die
gaswisselingsoppervlak uit.
 Hierdie groot ronde selle besit ‘n groot buite-oppervlak en dun selwande wat klam is,
sodat suurstof en koolstofdioksied maklik daarin kan oplos.
 Die sponsmesofilselle besit groot intersellulere lugruimtes wat Vervoer van gasse
moontlik maak.

, Gr 11
 Sponsmesofilselle kom binne die blaar voor en word dus deur die omringende
plantweefsel beskerm.

Gaswisseling in Erdwurms
 Erdwurms leef in vogtige grond.
 Hul vel dien as ‘n goeie gaswisselingsoppervlak.




 Die totale buite oppervlak van die erdwurm se vel maak die gaswisselingsoppervlak uit.
 Suurstof en koolstofdioksied beweeg direk deur die vel deur diffusie.
 Die verlengde liggaam vergroot die oppervlak.
 Die epidermis van die erdwurm is baie dun en word klam gehou deur slymafskeidings
van die epidermis, asook die seloomvloeistof wat op die vel afgeskei word.
 Suurstof diffundeer tot in die velbloedvate en groter bloedvate Vervoer dit na die res
van die liggaam. Koolstofdioksied word op dieselfde manier tot by die vel Vervoer,
vanwaar dit dan na buite diffundeer.
 Die vel word deur die slym en seloomvloeistof beskerm.

Gaswisseling in Insekte
 Insekte het ‘n taai eksoskelet, dit beskerm teen uitdroging.
 Dit is nie ‘n gaswisselingsoppervlak nie.
 Daar is klein gaatjies wat spirakulums genoem word in die eksoskelet, op die borsstuk
en agterlyf, dit is deur hierdie klein gaatjies wat die gasse in die liggaam in en uit
beweeg.
 Die trageale sisteem bestaan uit ‘n uitgebreide network van buise wat deur die hele
liggaam vertak. Dit raak al kleiner en vorm uiteindelik trageole wat tussen die weefsels
vertak.
 Trageole wat die gaswisselingsoppervlak uitmaak, se wande is baie dun.
 In die trageole kom ‘n vloeistof voor, wat die wande klam hou.
 Suurstof diffundeer direk vanuit die trageole tot in die weefselselle, terwyl
koolstofdioksied vanuit die weefselselle na die trageole diffundeer.
 Lugsakke wat as ventilasiesisteem dien, kom naby die vernaamste spiere voor. Dit
verseker dat lug vining na en van die weefsels beweeg.
 Die trageale sisteem kom binne die dier voor en word deur die omringende weefsels
beskerm.

, Gr 11




Gaswisseling in Visse
 By visse vind gaswisseling deur kieue plaas.
 ‘n groot oppervlakte word deur die baie gevoude kieue verskaf.
 Hulle is baie dun, daar is net een laag selle wat diffusie makliker maak.
 Hulle is vogtig.
 Hulle is in die liggaam en word deur die kieudeksels beskerm.
 Kiefkarke voorkom dat enige voedsel of vreemde stowwe die delikate kieue beskadig.
 Hulle word van Goeie ventilasie verskaf deur die oop en toemaak van die mond en die
verandering in die volume van die bekholte.
 Daar is ‘n Goeie interne vervoerstelsel.
 Elke kief word van baie bloedhaarvate voorsien wat suurstof vanaf die oppervlakte van
die kieue na die weefsel Vervoer, en ook koolstofdioksied terug na die oppervlakte van
die kieue bring.
 Die gaswisselingsoppervlak in die kieue bestaan uit ‘n groot aantal filamente, wat die
buite oppervlak vergroot.

Libro relacionado
 image
Editorial: 2014 ISBN: 9781920686543 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
27 de agosto de 2025
Número de páginas
35
Escrito en
2025/2026
Tipo
Notas de lectura
Profesor(es)
.
Contiene
Gaswisseling, eksresie
$5.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Vendido
6
Seguidores
0
Artículos
7
Última venta
6 meses hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes