logo-home

SA Study Buddy

Welcome to our Summary/Notes/Presentation platform dedicated to helping South African youth study effectively and achieve their academic goals!
At our platform, we understand the challenges that students face in today's fast-paced and competitive educational environment. That's why we are here to provide you with valuable resources, tips, and techniques that will empower you to excel in your studies.
We also understand the importance of student well-being and mental health. Therefore, we regularly feature videos on stress management, motivation, and self-care, as we believe that a healthy mind is essential for academic success.
Join us on this educational journey, and let SA Study Buddy be your trusted study buddy! Be sure to subscribe to our channel and turn on notifications, so you never miss an opportunity to enhance your study skills and achieve your academic goals. Remember, with SA Study Buddy, success is just a click away!

Community

  • Followers
  • Following

25 items

Vraestel 1: Besigheidstudies (Graad 12)

(0)
$27.76
0x  sold

Hierdie pakket is al die onderwerpe en inligting (veral ekstra inligting) wat benodig sal word vir jou om 'n onderskeiding te kry.

i x
  • Package deal
  •  • 4 items • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
i x

Onderwerp 7: Gehalte van prestasie

(0)
$3.70
0x  sold

Die hoofdoel van besighede is om wins te maksimeer deur die verskaffing van produkte en dienste van hoë gehalte. Dit is belangrik dat besighede verskeie gehalte-konsepte implementeer om kliënte te behou, winsgewendheid te verhoog en volhoubaar te bly.

i x
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Onderwerp 6: Besigheidsektore en Besigheidsomgewings

(0)
$3.70
0x  sold

Die fokusareas in Graad 12 sal op die identifisering van besigheidsektore, en die identifisering en klassifikasie van besigheidsuitdagings wees. Die mate waarin besighede die 3 besigheidsomgewings kan beheer, sal ook bespreek word.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 7 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Onderwerp 5: Makro-omgewing: Besigheidstrategieë

(0)
$9.25
0x  sold

In Graad 12 sal ons 'n uitgebreide ontleding verskaf van 'n SSGB-ontleding, Porter se Vyf Kragte-model en PESTWO-ontleding faktore deur die strategiese bestuursproses.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 28 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Onderwerp 2: Die Menslike Hulpbronfunksie

(0)
$6.17
0x  sold

Die menslike hulpbronnefunksie is verantwoordelik vir 'n wye verskeidenheid kernfunksies. Hierdie funksie speel een van die mees kritiese rolle in 'n besigheid omdat die toepassing van gesonde menslike hulpbronpraktyke en -beleide hoofsaaklik die tipe werknemers wat die besigheid in diens neem/lok, beïnvloed. Dit sluit in werwing, keuring, induksie, plasing, salatisbepaling, byvoordele en wetgewing. Hierdie dissiplines, funksies, komponente en akktiwiteite is almal gemik op die bereiking ...

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 10 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Onderwerp 1: Die impak van onlangse wetgewing op besighede

(0)
$7.40
0x  sold

Die verskillende wetgewing waaroor ons gaan leer, is na 1994 ingestel. Die kerndoel van hierdie wetgewing is om die veelvuldige ongeregtighede en diskriminerende wette van apartheid aan te spreek. Hierdie wetgewing sal optrede van gelykheid en regverdigheid vir alle Suid-Afrikaners verseker en is ontwikkel in reaksie op die eise vir regstelling en billikheid in Suid-Afrika.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 23 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2025
Quick View
i x

Die Ekonomiese Kringloop

(0)
$6.17
0x  sold

Die ekonomiese kringloop, die deelnemers, die vermenigvuldiger, ens. word in hierdie module bespreek en uiteengesit sodat almal dit kan verstaan

i x
  • Summary
  •  • 23 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Maaltyd - P.J. Philander

(0)
$3.08
0x  sold

Maaltyd is 'n gedig wat die digter geskryf het as 'n manier om sy ma te onthou

i x
  • Summary
  •  • 6 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Vraestel 2: Besigheidstudies (Graad 12)

(0)
$7.40
0x  sold

Hierdie pakekt is al die Graad 12 werk vir Vraestel 2 van Besigheidstudies. Al hierdie werk is vir die eindjaareksamen. Sal dit opdateer soos die dokumente reg is

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
i x

Onderwerp 9: Belegging - Sekuriteite

(0)
$3.08
0x  sold

Beleggingsekuriteite is 'n belangrike manier om rykdom te verkry en op te bou vir beide 'n individu en besighede. Verskeie beleggingsgeleenthede is beskikbaar vir beleggers om hul kapitaal in te belê. Sommige beleggers stel daarin belang om hul rykdom te laat groei. Ander beleggers stel belang om 'n bykomende inkomste te genereer om hul aftree-verdienste aan te vul. Dit is belangrik dat beleggers die risiko verbonde aan elke tipe belegging in ag neem.

i x
  • Summary
  •  • 12 pages • 
  • by sastudybuddy • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x