Studieskatkis
A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for "Studieskatkis" and you would find everything you need.
- 237
- 0
- 9
Community
- Followers
- Following
21 Reviews received
246 items
GRAAD 7 - SW - GEOGRAFIE - KWARTAAL 3 STUDIEGIDS
'n Pragtige, gedetailleerde studiegids vir Graad 7 Geografie, Kwartaal 3. Gids sluit in alle opsommings, volledige uitgewerkte aktiwiteite asook die uitgewerkte kwartaalassessering. 'n Quiz is ingesluit asook 'n formele oefen vraestel vir Kwartaal 3. Beter sal jy nie kry nie.
- Summary
- • 40 pages •

GRAAD 5 - GEOGRAFIE - KWARTAAL 2 - JUNIE EKSAMENVOORBEREIDINGSGIDS
'n Pragtige Graad 5 Geografie voorbereidingsgids vir Kwartaal 2, Junie eksamen. Die hersieningsgids sluit ook die hersiening van Kwartaal 1 in asook 'n oefen voorbereidings toets/eksamenvraestel. Die gids is saamgestel uit die Platinum en Ken en Verstaan handboeke. Baie oulik.
- Summary
- • 21 pages •

WILLIAM GOLDING - THE LORD OF THE FLIES STUDY GUIDE
A complete and detailed study guide of The Lord of the flies by William Golding. The guide includes summaries, character discussions and analysis, literary devices (detailed) etc, etc. The guide includes lots and lots of possible examination questions and quizzes. A very detailed study guide.
- Summary
- • 145 pages •

GRAAD 12 - GEOGRAFIE - JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
'n Voorbereidingsgids vir Graad 12 Geografie vir die Junie eksamen. Impaq opsommings, Ken & Verstaan vraestelle en memorandums (x2) asook die Departementele Junie 2024 eksamen vraestel en memorandum. Hierdie is deeglike voorbereiding vir enige geografie matriekleerder.
- Summary
- • 97 pages •

GRAAD 8 - WISKUNDE - JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
Hierdie is nou sonder enige twyfel sekerlik die beste voorbereidingsgids wat daar tans is vir Graad 8 Wiskunde. In hierdie gids fokus ons op die komende Junie eksamen. 'n Kind wat nie hierdie gids het nie - ek weet nie so mooi nie... 'n Kind wat hierdie gids het en deur dit werk tesame met 3 formele oefenvraestelle en memorandums wat ingesluit is, sal beslis die eksamen uiters suksesvol kan aflê. 'n BRILJANTE voorbereidingsgids. Talle onderwysers maak alreeds gebruik van hierdie uitstekend...
- Summary
- • 91 pages •

GRAAD 8 - Lewensoriëntering (LO) - Junie Eksamen Voorbereidingsgids
'n Baie oulike voorbereidingsgids vir Kwartaal 2 - Junie Eksamen. Pragtige opsommings insluitende voorbeelde van meervoudigekeuse vrae, definisies, geen een woord vir ens. Ek sluit die kwartaal se voorbereiding af met 'n formele vraestel en memorandum. Geen Graad 8 leerder het meer as dit nodig nie.
- Summary
- • 48 pages •

GRAAD 10 - Lewensoriëntering Uiters Volledige Pakket
Hierdie is 'n 2-in-1 studiehulpbron vir Graad 10 Lewensoriëntering leerders. LO is baie leerwerk en hierdie pakket maak alles soveel makliker vir leerders. Propvol opsommings, toetse, vraestelle, memorandums. 'n Perfekte pakket vir deeglike toets en/of eksamen voorbereiding. Geen leerder kan verkeerd gaan as hy/sy hierdie pakket gebruik nie.
- Package deal
- • 2 items •

GRAAD 10 – LEWENSORIËNTERING – JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDINGSGIDS
Graad 10 LO voorbereidingsgids vir Junie eksamen 2025. Propvol opsommings (puntsgewys), toetse, ekstra eksamenvrae en antwoorde. Uiters volledig. Beter sal jy nie kry nie
- Package deal
- Summary
- • 51 pages •

FAVIE OLIVER - onderwêreld volledige studiegidse
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!
- Package deal
- • 3 items •
- GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld Studiegids • Summary
- GRAAD 12 - FANIE VILJOEN - onderwêreld • Summary
- GRAAD 12 - FANIE OLIVIER - onderwêreld • Summary
Ek het opsetlik hierdie 3 fantastiese studiegidse as een pakket saamgestel, want die kinders in ons land sukkel om al die detail van hierdie pragtige roman baas te raak. Dit is eenvoudig gestel, baie, baie werk. Hierdie uitstaande gidse verskaf vir die kind ALLES wat hy/sy moet weet om niks anders as 'n A-simbool te behaal nie. DIE BESTE!!
GRAAD 12 - FANIE OLIVIER - onderwêreld
Aansluitend by die vorige gids wat ek oor hier geplaas het, bevat hierdie gids slegs alle vraestelle wat gevra is en sluit in langvrae, kontekstuele vrae asook alle memorandums. U moet mooi kyk, want ek gaan hierdie gidse as een volledige pakket plaas op hierdie platform. U kind sal JUIG van blydskap, want hierdie gidse is uiters, uiters volledig. Geen kind sal ooit vasgevra kan word nie.
- Package deal
- Summary
- • 180 pages •

GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - SUZAAN LAING - EKSAMENLOKAAL
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRADE 11 - DREAMING OF LIGHT (STUDY GUIDE)