WISKUNDE
KWARTAAL 2
JUNIE EKSAMEN
GEDETAILLEERDE
HERSIENINGSGIDS
3 FORMELE VRAESTELLE EN
MEMORANDUMS INGESLUIT
, INHOUDSOPGAWE
Meetkunde hersiening
Natuurlike- en Telgetalle
Heelgetalle
Volgorde van bewerking
Breuke
Getalpatrone
Algebra
Vergelykings
Hoeke en Driekhoeke
Meetkunde
Pythogoras se stelling
Vierhoeke
Hoeklyne van Vierhoeke
Cartesiese vlak
Grafieke
Omtrek en Oppervlak
Verhoudings
Persentasies
Enkelvoudige rente
Wisselkoers
3 Formele Junie eksamen vraestelle met memorandums
, Meetkunde hersiening
N1 Lyne en hoeke:
A B
(1) Snylyne: Twee lyne wat mekaar sny.
∴ AD sny BC. D
C
(2) Halveerlyne: Een lyn sny ʹn ander lyn P
presies in die middel. O Q
∴ PO = OQ.
(3) Ewewydige lyne: Twee of meer lyne wat altyd ewe
A B
ver van mekaar af is. Die lyne
sal dus nooit kruis nie. C D
∴ AB // CD.
(4) Loodregte lyne: ʹn Lyn is loodreg op ʹn ander R
lyn as dit ʹn hoek van 90°
met die lyn maak. M N
∴ RS ⊥ MN. S
(5) Tipes hoeke:
Tipe hoek: Voorbeeld: Hoekgrootte:
Skerphoek Groter as 0° maar kleiner as 90°.
Regte hoek Gelyk aan 90°.
Stomphoek Groter as 90° maar kleiner as 180°.
Gestrekte hoek Gelyk aan 180°.
Inspringende hoek Groter as 180° maar kleiner as 360°.
Omwenteling Gelyk aan 360°.