LEWENSORIËNTERING
KWARTAAL 2
JUNIE - EKSAMENVOORBEREIDING
VOLLEDIGE KWARTAAL 2 OPSOMMINGS
FORMELE OEFEN VRAESTEL EN MEMORANDUM
, INHOUD
Tipiese Eksamenvrae – Meervoudig/Gee een woord vir / Definisies ens.
Loopbaankategorieë
Leerstyle
Denkvaardighede
Besluitneming
Voorkoming en veiligheidskwessies (MIV & VIGS)
Nasiebou
Menseregte
Geslaggelykheidskwessies
Kulturele Diversiteit
Formele Vraestel en Memorandum
, MEERVOUDIGEKEUSEVRAE
ʼn Kinestetiese leerder leer deur op en af te stap.
Om optimale resultate met n fiksheidprogram te bereik, moet dit vir ‘n maand lank gevolg
word.
Die volgende is voorbeelde van gedrukte media – Koerante , tydskrifte , pamflette ,
advertensieborde , plakkate , besigheidkaartjies en katalogusse.
Empatie beteken om iemand se emosies te prober verstaan / om begrip te hê vir ander se
gevoelens.
Die vloeidiagram staan ook bekend as ʼn puntsgewyse opsomming van inligting.
Die korrekte manier van optrede vir die beëindiging van n verhouding is:
• Wees sensitief en subtiel met die persoon.
• Jy moet n diplomatiese eerlikheid met die person behou
• Jy moet ferm en vasberade wees teenoor die person.
Risikogedrag is enige gedrag wat jou blootstel aan gevaar of gevare wat slegte gevolge vir jou
kan hê bv. oneerlikheid wat lei tot gevolge Verkope en dienste is n ondernemende loopbaan.
Manlik of vroulik is geslag (gender)
Kommunikasie is om gevoelens en drome met iemand ted eel. Wantroue is wanneer twyfel
ontstaan oor n person se lojaliteit. Vraag 4:
Verhouding is die interaksie tussen twee persone. Afdeling B : Vraag 5 – 8
Die potensiële vermoë om in ʼn sekere taak uit te blink – Aanleg
Dit waarsonder ʼn person nie kan klaarkom nie – Behoeftes
Styl wat lees, skryf, praat en luister behels – Linguisties
Die interaksie tussen twee mense – Verhouding
Dit kan nie gekloon word nie – Uniekheid