Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Joernaal van Jorik - Opsomming

Rating
-
Sold
-
Pages
12
Uploaded on
17-08-2021
Written in
2014/2015

'n Opsomming van Opperman se boek die Joernaal van Jorik.

Institution
Course

Content preview

JOERNAAL VAN JORIK | OPPERMAN (1949)
SKRYF ’N OPSTEL OOR DIE BETEKENISLAE IN D. J. OPPERMAN SE JOERNAAL VAN JORIK:

➢ Opperman > idees word oorgedra > metafore/ beeldspraak

➢ Opperman > objek ewe gedig

- Beeld ‘n gestalte uit waarop ‘n idee geprojekteer word

- Lae van betekenis (metafore/ beeldspraak/ gure)

➢ Groot digter van die stad > pies modernis es

- Waar die moderne mens woon

- Ontstellend > industrieë besoedeling > te min wonings

- Plek wat menslike verhouding beperk > meganis es > roe ne

- Hoe het ons hier gekom? > geskiedenis is dus belangrik

- Alle digters moet “die engel uit die klip loslaat” > sien / loslaat

Digters moet iets essensieëls in die skepping raaksien

Baie bewus God

- Die potensialiteit van die Godelike wat immanent in die wêreld is

➢ Die aardse:

➢ Die vrou:

- Vrugbaarheid

- Signi cant other

- Sonder die vrou is ons niks

➢ Die groot groot gees:

➢ Tipies modernis es > spioenasieverhaal wat geïntellektualiseer word



TITEL:

➢ Joernaal van Jorik > J-alliterasie

- Die twee word verbind > Jorik se joernaal > Joernaal oor Jorik

- Joernaal > semi-openbare document oor ‘n person se ak witeite

➢ Jorik > Diederik Johannes Opperman > Jo + Rik = Jorik

- Redelik privaat in hierdie opsig

, ➢ Die alliterasie > om maklik van een vlak van betekenis na ‘n volgende te beweeg

- Twee woorde word deur ‘n alliterasie verbind

- Speurverhaal > verhaal van die mens > verhaal van die skepping



1 STE SANG – DUIKBOOT:

➢ Jorik > spioen > duikboot (1ste: spioen)

➢ Kaapstad

➢ Konsepsietoneel > “tussen heup en heup” (2de: mens)

- Koppulasie > duikboot – baarmoeder

- See > deel van ‘n wêreld van ontwikkeling > vrugbaarheid

- Bioglogiese beskrywing

➢ Stormtoneel > weerligstraal: lig > spermsel > wat in die chaos ingaan

- Net soos die mens wat in die chaos van die moderne wêreld gebore word

- Jy kan net die duikboot sien > daar is niks anders nie > AAN DIE BEGIN… (3de: skepping)

- Chaos > God het die land / see geskei > vorm (vorm van die duikboot)

- “Engelvissies” > rye – reie > woordspeling op die begin

➢ Rym: kruisrym > verdig/ uit die chaos kom iets bymekaar (4de: digterlik)

➢ Duikboot maak toe > baarmoeder sluit > sink

- “staalluik” > vissie > signs of life > ships that sank long ago

- Die beginstadium van konsepsie

- “melking”

- “vinne en snoet” > dubbelsinnige verwysing > die fetus wat begin vorm (3de: konsepsie)

➢ W-alliterasie > “waar warrelwinde en waaireëns”

- Bybelse opening van chaos

- Waaruit bestaan kom

- Ontologies

➢ Sikliese wêreld > “die see is ‘n ewige eierstok/ en ryke groei met die groeiende maan”

- Die maan > vrou se siklus

- Vroulike konsepsie

- Die siklus van die mens

➢ “Bo die kopbeen en die gebarste klok” > “…styg wit spookskepe na die oppervlak…”

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
August 17, 2021
Number of pages
12
Written in
2014/2015
Type
SUMMARY

Subjects

$15.10
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
danivicus Rhodes University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
60
Member since
5 year
Number of followers
51
Documents
36
Last sold
2 months ago
Language & Literature (Grades 10, 11, 12, and University Levels)

I hold a BA with Triple Major from Rhodes University in Afrikaans & Dutch Studies (Language & Literature), Art History, and Journalism & Media Studies.

3.9

14 reviews

5
6
4
5
3
1
2
0
1
2

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions