Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 14 pages
Class notes

Afrikaans Poetry/Poem Terminology Gr 10 - 12

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 14 pages

This document is in Afrikaans. This document contains clear and complete summaries of important poetry terminology. Easy explanations of all important poetic terms (such as metaphors, enjambment, figures of speech, tone, theme, etc.) A section on exam questions about poetry – what each type of question means and how to answer them correctly. Gr. 10–12 Afrikaans Home Language or First Additional Language.

Content preview

, 1


POËTIESE BEGRIPPE:
’n Gids vir onderwysers.
RYM
Rym is die herhaling van dieselfde klanke binne of aan die einde van ’n versreël
Dit is die herhaling, gereeld of ongereeld, van woorde of klanke.
Rym is ‘n belangrike vormelement, daarby ‘n middel om klankbinding in ‘n gedig te bewerkstellig, ook
is dit vir baie digters ‘n soort gids wat die gang van die gedig bepaal, bowenal is dit ‘n dissipline wat
die digter dwing om die moontlikhede van sy taal deeglik te verken.
Funksies:
 Rym rond versreëls af.
 Gee patroonmatigheid aan reëls en strofes.
 Dit is ‘n dissiplinemiddel, die digter onderwerp hom aan rymdissipline.
 Beklemtoon sekere woorde.
 Wek afwagting.
 Het ook ‘n klankfunksie - omdat die rymwoord gewoonlik aan die einde van die versreël
staan, kan dit klankwaardes beklemtoon en die stemming van die gedig help bepaal.
 Bind die versreëls en strofes tot eenheid.
 Verskaf vaste steunpunte aan die verse.
 Deur rym word ’n sekere atmosfeer of stemming geskep.
HALFRYM
ALLITERASIE: (ook stafrym)
Die herhaling van dieselfde konsonante in ’n versreël.
“en bedug beur ons nou, ’n bietjie broos

“Kind nog kraai”
ASSONANSIE:
Die herhaling van dieselfde vokaal in ’n versreël.
“Die maan gaan staan.”
VOLRYM
WANNEER VOKALE EN KONSONANTE AS ’n GROEP HERHAAL WORD.
Beginrym
Hier rym die begin woorde van ’n versreëlmet mekaar.
Vrolik kyk die tweetjies na mekaar
olik vertrek hul later met ’n traan ...
Binnerym of middelrym
’n Woord in die versreël wat rym met ’n woorde aan die einde van die versreël.
“Stil in die duister lê ek so en luister
hoe die mense dwaal en maal”

Dubbelrym
Hier rym twee lettergrepe van die voorafgaande vers met die twee lettergrepe in die daaropvolgende
vers:
“Waarom bly jy immer kind?
Liefde sal jy nimmer vind.
RYMSKEMA
Die posisie van die rymwoorde in die versreël bepaal die rymskema.
 Paarrym aa bb

 Omarmde rym a b b a

 Kruisrym a b a b

, 2



 Gebroke rym a b c a

 Slagrym a a a a

 Skelrym abba ccde

RYMDWANG
Soms vind ’n digter dit moeilik om by die rymskema te bly. Die woord word dan verander om in die
rymskema te pas. Vergelyk “kou” i.p.v. “koue” in onderstaande gedig :
In elke grashalm se vou
blink ’n druppel van dou
en vinnig verbleek dit tot ryp kou.
RITME EN METRUM:
Alhoewel hierdie twee terme baie naby beskrywend is van prosesse in die digkuns, is dit egter nie.
RITME
Die ritme van gedig is die tempo wat gebruik word om die gedigte soos ‘n metronoom ( ta –ta – ta –
tum) te begelei. Hier is dit baie belangrik dat verse ALTYD hardop gelees word nadat u dit geskryf
het. Wat die oog mis, mis die oor nooit. Lees u gedig ‘n paar keer hardop vir uself en vergewis uself
van die ritme en korregeer dit sou dit nodig wees. Ritme is die herhaalde patroon van klanke wat
beweging skep.
Dit is meer natuurlik as metrum en word bepaal deur aksente, intonasie, tempo, ruspunte en
enjambemente. Dit word nie metries bepaal nie, met ander woorde: dit bestaan nie uit afgebakende
beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe wat in ‘n vaste patroon herhaal word nie. Aksentuering
speel ‘n belangrike rol in die bepaling van ritme in ‘n versreël. Hier onderskei ons tussen woordaksent
en sinsaksent of ‘n versreëlaksent.
Faktore wat ritme beïnvloed:
 Woordaksent
 Sinsaksent
 Tempo
 Intonasie
 Natuurlike ruspunte
 Enjambemente
 Elisie
METRUM
Die METRUM dui op donker en lig in vers. M.a.w. harde en sagte klanke wat die stemming van die
gedig aandui.
 Bring afwisseling
 Hef belangrike woorde uit.
 Verleen ‘n bepaalde nadruklikheid aan woorde en frases.
 Bevat dalings en heffings.
REFREIN
Kom gewoonlik voor by ballades. Dit is woorde, versreëls wat aan die einde van opeenvolgende
koeplette van ‘n lied of gedig telkens herhaal word.
ENJAMBEMENT
Dit is wanneer een versreël sonder enige leestekens in die volgende versreël oorgaan.
 Dit maak die gedig vloeiend.
 Dit kan die tempo van ʼn gedig vinniger of stadiger maak.
Funksies van enjambement:
 Dit verdoesel (versteek, versag) die rym.

 Dit het ’n uitwerking op beide die tempo en ritme.Enjambement kan die tempo versnel,

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 16, 2025
Number of pages
14
Written in
2025/2026
Type
Class notes
Professor(s)
.
Contains
Gedigte, poetry
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
6
Followers
0
Items
7
Last sold
6 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions