logo-home

Suzannestrydom

Sur cette page, vous trouverez tous les documents, offres groupées et cartes mémoire flash proposés par le vendeur SuzanneStrydom.

Community

  • Abonnés
  • Abbonements

16 Avis reçus

10 éléments

Fisiese Wetenskappe Gr 12 (Chemie, vraestel 2) opsommings

(3)
$7.37
15x  vendu

Hierdie dokument bevat al die teorie vir vraestel 2 van fisiese wetenskappe. Deur hierdie dokument saam oefen vraestelle te gebruik kon ek volledig voorberei vir 'n vraestel. Daar word baie gebruik gemaak van kleur belangrike konsepte is op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm. Die dokument is saamgestel deur gebruik te maak van klasnotas en die handboek Doc Scientia graad 12 Chemie Hand- en werkboek 1 en 2.

i x
  • Resume
  •  • 37 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Fisiese Wetenskappe Gr12 (vraestel 1 fisika) opsommings

(1)
$6.14
7x  vendu

Hierdie dokument bevat die teorie vir vraestel 1 van fisiese wetenskappe. Deur hierdie dokument saam oefen vraestelle te gebruik kon ek volledig voorberei vir 'n vraestel. Daar word baie gebruik gemaak van kleur en grafieke. Die dokument is saamgestel deur gebruik te maak van klasnotas en die handboek Doc Scientia graad 12 Fisika Hand- en werkboek.

i x
  • Resume
  •  • 15 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Musiek Gr12 (teorie en westerse kunsmusiek) opsommings

(0)
$7.37
1x  vendu

Hierdie dokument bevat opsommings vir die volgende onderwerpe: Opera (en die ontwikkeling daarvan) Die towerfluit (W.A. Mozart) Simfonie Beweging 1,2,4 en 5 van Beethoven se pastorale simfonie Felix Mendelssohn Bartholdy Hebrides Ouverture in Bmin Op 26 Suid-Afrikaanse musiekindustrie Sowel as basiese musiekteorie notas vir: Toonlere Intervalle Drieklanke Majeur melodie Vierstemmige "cheat-sheet" Die dokument is hoofsaaklik saamgestel uit klasnotas.

i x
  • Resume
  •  • 36 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings

(2)
$6.14
11x  vendu

Volledige opsomming van vraestel 1 werk vir Gr12 Lewenswetenskappe. Die handboek Lewenswetenskappe as 'n prentjievak en klasnotas is gebruik om die dokument saam te stel. Ek het slegs hierdie opsommings gebruik om voor te berei vir 'n lewens vraestel, daar is baie kleur en prente. Groot konsepte word op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm.

i x
  • Resume
  •  • 45 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Lewenswetenskappe Gr12 (Vraestel 2) opsommings

(1)
$6.14
10x  vendu

Volledige opsomming van vraestel 2 werk vir Gr12 Lewenswetenskappe. Die handboek Lewenswetenskappe as 'n prentjievak en klasnotas is gebruik om die dokument saam te stel. Ek het slegs hierdie opsommings gebruik om voor te berei vir 'n lewens vraestel, daar is baie kleur en prente. Groot konsepte word op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm.

i x
  • Resume
  •  • 35 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Onderwereld Gr12 voorgeskrewe boek opsomming

(5)
$7.37
32x  vendu

Volledige opsomming en ontleding van die roman Onderwereld (Fanie Viljoen). Punte (PIV's) vir 9 moontlike langvrae onderwerpe is uitgewerk, asook ontleding van die karakters, die verhaal en mitologiese verwysings. Die dokument is saamgestel vanaf die skooluitgawe van Onderwereld, ou vraestelle en klasnotas. Ek het slegs hierdie dokument gebruik om voor te berei vir die roman gedeelte van vraestel 2.

i x
  •  Book
  • Resume
  •  • 24 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Afrikaans Gr12 huistaal gedigte

(2)
$6.14
7x  vendu

Die dokument bevat ontleding en uitleg van temas van al 12 Afrikaans Huistaal gedigte wat in matriek behandel word. Die ontleding is volledig en was al wat ek geleer het vir die gedigte afdeling van vraestel 2. Dit bevat: eerste worp, 'n vigslyer sterf, nog in my laaste woorde, vincent van gogh, die sagte sprong, 'n brief van hulle vakansie, versagtende omstandighede,twee kleuters in die vondelpark.

i x
  • Resume
  •  • 24 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Afrikaans Gr12 vraestel 1 teorie

(0)
$3.07
8x  vendu

Hierdie is 'n volledige opsomming van al die taal wat nodig is vir Afrikaans Huistaal vraestel 1. Dit is volgens die taal diagram (Wolkskool) uitgele, en die Viva Afrikaans Handboek asook klasnotas is gebruik om dit saam te stel.

i x
  • Resume
  •  • 8 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Rekeningkunde teorie en formate Gr12

(0)
$4.60
4x  vendu

Hierdie dokument bevat al die rekeningkunde teorie en formate wat nodig is vir graad 12. Alleen is die dokument wel nie genoeg om te help voorberei vir 'n eksamen nie - oefen vraestelle was my belangrikste hulpmiddel. Om die teorie en formaat van elke gedeelte van die werk te ken is egter baie belangrik en dit is waar hierdie dokument sal help. Klasnotas was hoofsaaklik gebruik om hierdie dokument op te stel.

i x
  • Resume
  •  • 20 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x

Wiskunde: Opsomming en teorie vir Graad 12

(2)
$3.07
4x  vendu

Hierdie opsommings is slegs die teorie vir wiskunde Graad 12. Die dokument sluit in: ontleding van vraestel 1 formules, opsomming van die 9 sirkel meetkunde stellings, 'n kort uitleg van vierhoeke, die bewyse wat ek geleer het (insluitend sinus, cosinus en oppervlakte reel) en 'n kort opsomming van trig grafieke. Die dokument is nie alleen genoeg om vir wiskunde voor te berei nie, maar kan 'n voorsprong gee met die teorie en leer werk. Ons skool het gebruik gemaak van die X-faktor Wiskunde vi...

i x
  • Resume
  •  • 16 pages • 
  • par SuzanneStrydom • 
  • publié  2021
Aperçu Rapide
i x