Summary Fisiese Wetenskappe Gr 12 (Chemie, vraestel 2) opsommings
Hierdie dokument bevat al die teorie vir vraestel 2 van fisiese wetenskappe. Deur hierdie dokument saam oefen vraestelle te gebruik kon ek volledig voorberei vir 'n vraestel. Daar word baie gebruik gemaak van kleur belangrike konsepte is op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm. Die dokument is saamgestel deur gebruik te maak van klasnotas en die handboek Doc Scientia graad 12 Chemie Hand- en werkboek 1 en 2.
Document information
- Schooljaar
- 200
- Uploaded on
- September 13, 2021
- Number of pages
- 37
- Written in
- 2019/2020
- Type
- Summary