Summary Wiskunde: Opsomming en teorie vir Graad 12
Hierdie opsommings is slegs die teorie vir wiskunde Graad 12. Die dokument sluit in: ontleding van vraestel 1 formules, opsomming van die 9 sirkel meetkunde stellings, 'n kort uitleg van vierhoeke, die bewyse wat ek geleer het (insluitend sinus, cosinus en oppervlakte reel) en 'n kort opsomming van trig grafieke. Die dokument is nie alleen genoeg om vir wiskunde voor te berei nie, maar kan 'n voorsprong gee met die teorie en leer werk. Ons skool het gebruik gemaak van die X-faktor Wiskunde vir Graad 12 handboek (L Fourie), en hierdie is 'n kombinasie van handboek notas, klas notas en voorbeelde.
Written for
- Institution
- 12
- Course
- Mathematics
- Schooljaar
- 200
Document information
- Uploaded on
- September 10, 2021
- Number of pages
- 16
- Written in
- 2019/2020
- Type
- Summary
Subjects
-
wiskunde
-
graad 12
-
afrikaans
-
vraestel 1
-
vraestel 2
-
opsommings
-
bewyse
-
sirkels
-
driehoeke
-
vierhoeke
-
trig
-
grafieke
-
meetkunde