1
GR 11 AFR EAT GEDIGTE WERKBLAD 2
Ek het ‘n huisie aan die Rand bl. 201.
1. Voltooi die volgende:
Hierdie gedig bestaan uit ________ reëls wat as volg
Saamgestel is: _______ Kwatryne en ‘n ______________ .
Hierdie gedig is ‘n voorbeeld van ‘n Engelse ____________
2. Noem TWEE ooreenkomste tussen hierdie gedig en
H.A Fagan se gedig:
Ek het ‘n huisie by die see.
________________________________________________________________________

3. Waarna verwys “die Rand” in die gedig?

4. Watter woord in strofe 1 sê vir jou dat die muur om sy huis hoog is? _______________________
5. Noem DRIE dinge wat die spreker gedoen het om sy huis te beveilig.

6. Watter TWEE woorde in strofe 1 verwys na die einde
van ‘n dag?
__________________________
__________________________
7. Watter woord in strofe 1 beteken: “veilig hou.”
________________________________________
8. Noem al die dinge wat die spreker buite sy huis hoor
in strofe 2. (Vier dinge)