1
Die kruppel engel
Antwoorde:
Hoofstuk 1
1. Rising Star
2.1 Sy wil wegloop van die huis af met die hoop op ‘n beter toekoms en opvoeding.
2.2 Sy ryloop so enige voertuig wat stilhou.
3.1 Jakob, Tina se engel
3.2 Hy is vuil en hy stink.
Sy gesig is net-net herkenbaar as ‘n mens dus nie ‘n mooi sig nie.
Daar is rowe tussen sy neus en mond met ‘n loopneus.
Sy vel is baie droog en hy het geen ooghare of wenkbroue nie.
Sy skeefgetrekte oog traan.
4. Engelplaas
5. Onwaar. Ant Lya werk vir Stefaans Marais as ‘n huishulp.
6. Haar vel is geelpienk van kleur.
Sy is kort.
Haar oë is amandelvormig.
Sy het ‘n puntneus met dun lippe.
Haar hare is ligbruin en reguit, nie kroesierig nie.
Sy het kieriebeentjie beentjies.
Sy het nie groot boude nie.
7. Nee, want by Rising Star word die kinders in Engels geleer en sy wil in Afrikaans leer
omdat hulle Afrikaans praat by die huis en nie Engels nie. Juis daarom wil sy na die
dorpskool gaan waar kinders in Afrikaans skoolgaan.
8. Sy het in al haar vakke 80% of meer gekry behalwe in LO.
9.1 Dit werk nie.
9.2 Daar is ‘n meisie in graad 9 wat swanger is en ‘n juffrou wat ‘n baba het wat nie ‘n pa het
nie.
, 2
10. Wanneer hy opstaan, ruik hy na alkohol en terwyl Tina met hom praat, drink hy whiskey.
11. Sy het dit in die koerant gelees wat sy elke Maandag by mevrou Coetzee kry.
12.1 Haar ma het swanger geraak met haar en dit was onbeplan, ‘n fout.
12.2 Sy laat Tina voel dat dit haar skuld is dat sy gebore is asof sy aspris gekom het.
13. Hy is haar stiefpa/grootmaak pa.
14.1 Hy moet betaal vir haar skoolgeld, die koshuis, boeke, skoolklere, toiletware en sakgeld.
14.2 Sy wil in Afrikaans leer omdat sy Afrikaans praat by die huis en nie Engels nie.
15. Sy vertrou nie haar ma met die geld nie, want haar ma sal die geld gebruik vir die
kleintjies.
16. ‘n lekkertjie
17. Nee, Tina sê haar ma sal dit nie verstaan nie. Dit is hoekom sy wou wegloop van die huis
af.
Hoofstuk 2
1. kwaad
2. By Rising Star kry Tian alles verniet en sy het vervoer skool toe en terug.
3. Sy wil nie werk as ‘n arbeider wat kos maak en skoon maak nie.
4. Ma Lettie sê sy is baie lui.
5. naaldwerk
6. Sy gooi die waswater op haar uit en gee vir haar ‘n pak slae.
7. Klein Attie en Maaghret
8.1 Sy besef dat Stefaans Marais haar biologiese pa is en dat dit die waarheid is.
8.2 Haar biologiese pa is ‘n wit man.
9. sestien / 16
10. Haar ma het gesê Tina se pa het van die Slams in die Kaap gekom en dat hy intussen
dood is. Sy het ook gesê dat sy nie Tina se pa se familie geken het nie omdat sy maar net
16 was.
11. Jy weet wie jy is en waar jy vandaan kom. Sy verstaan ook nou waarom sy anders lyk as
die ander bruin kinders.
12. Onwaar. Sy wil nie ook die fout maak en swanger raak nie.
, 3
13. B - Jakob
14. Hy werk as ‘n arbeider op boer Coetzee se plaas.
15.1 pak slae
15.2 stilstuipe
15.3 naweke
15.4 plaasvleis
15.5 groente
15.6 mieliemeel
15.7 betaaldag/salaris
15.8 geld
15.9 prokureur
15.10 drank/alkohol
16. Dit is die onderhoudgeld wat Stefaans Marais maandeliks vir Tina betaal.
17. Sy het wakker geskrik en was natgesweet.
18. Tina kry alles verniet van haar biologiese pa, maar nie klein Attie en Maaghret nie.
19.1 Hy is baie kwaad.
19.2 Hy voel hy het Tina grootgemaak en sorg vir haar. Sy moet doen wat hy sê, want sy bly
in sy huis.
20.1 Sy maak asof sy water uit ‘n bottel wil drink, maar dit is parrafien.
20.2 Ant Merlin is amper altyd dronk.
21.1 B - Het net soveel sjebiens as kerke.
21.2 A - Oom Ketôt se vrou
21.3 E - Wou Pa At met ‘n mes aanval.
21.4 C - Jakob se ma
Hoofstuk 3
1. Ant Lya
2. Hy is kwaad vir Tina wat dorpskool toe gaan terwyl daar ‘n goeie skool is op die plaas.