Besigheids: Wette
Study online at https://quizlet.com/_i20p09
1. Wet op Vaardigheidsontwikkeling: Aard en doel: Aard:
Voorsiening van Nasionale Vaardigheidsowerheid wat oor aangeleenthede soos nasionale vaardigheidsontwikkeling-
«
beleid, -strategie en toekenning van subsidies deur die Vaardigheidsfonds adviseer.
Voorsiening van SOOO's
«
Doel:
Ontwikkel vaardighede van Suid-Afrikaanse werkers.
«
verbeter produktiwiteit in werkplek
«
verbeter kwaliteit van opleiding
«
help mense wat werkloos is om werk te kry.
«
2. Wet op Vaardigheidsontwikkeling: Impak op Werkgewers: Besighede kan groter aanta
werknemers hê met skaars vaardighede
Verbeter produktiwiteit
wêreldwyd mededingend word.
Verhoog winste
entrepreneurskap word bevorder
SLpeaialisposte moet binne besigheid geskep word om Vaardigheidsontwikkelingsprogram te dryf.
LEkstra admin hulpbronne
Werknemers afhanklik van SOOO heffing omdat dit hulle enigste brown van inkomste is.
L
Leerderskapwerkers vereis mentorskap omdat hulle vir 'n lang tydperk nie gewerk her nie.
L
3. WOV: 8 Rolle van SOOO's: « Ontwikkel 'n vaardigheidsplan vir spesf sektor binne raamwerk van NVO
Strategie
Bestuur leerderskappe en opleiding in elke sektor
«
Registreer Leerderskap ooreenkomste
«
Verskaf ondersteuning met ontwikkeling van opleidingsmateriaal.
«
Kollekteer fondse vir verskeie SETA's
«
Versprei fondse van verskeie SETA's
«
Verantwoordelik vir vaardigheidsprogramme om vaardighede van huidige werknemers te verbeter.
«
Rapporteer aan relevante belanghebbendes.
«
4. Wet op Arbeidsverhoudinge: Aard en Doel: Aard
Poog om die verhoudinge tussen werknemers en vakbonde aan die een kant en wekgewers en hul organisasies aan
«
1/6
, Besigheids: Wette

die ander kant, te reguleer.
Doel:
Eenvoudige prosedures vir registrasie van vakbonde en werkgewerorganisasies te gee.
«
Doeltreffenheid van bedingingsrade en statutêre rade te reguleer.
«
Werkplekforums toe te laat.
«
KVBA te vestig
«
5. Wet op Arbeidsverhoudinge: Impak: Voorsien meganismes, soos KVBA, om arbeidsgeskille op te
los.
Arbeidsgeskille word vinniger opgelos en is minder duur vir besigheid
Werkgewers kan vergoeding van Arbeidshof eis as hulle verliese lei agv onbeskermde stakings
Voorsien beskerming aan besighede wat aan wettige uitsluitings deelneem waar onderhandelinge misluk het.
Beskerm regte van werknemers in arbeidsverwante kwessies
L ettige stagings het impak op winsgewendheid en produktiwiteit van besigheid.
W
Onderhandelingsproses kan tydrowend wees.
L
Werkgewers moet deskundiges inroep om arbeidskwessies op te los; kan duur wees.
L
Vinnige besluitneming word geraak; werkplekforum verteenw. belange van werknemer voor die van besigheid sit.
L
Arbeidskostes kan hoog wees agv wettige stakings.
L
6. Vakbond: 'n Org wat deur werkers gevorm word om hulle belange te beskerm, soos beter werksomstandighede
en vergoeding, dmv kollektiewe bedinging.
7. Werkgewersorganisasie: 'n Org wat regte van werkgewers beskerm en dit vir werkgewers in dieselfde
bedryf moontlik maak om saam te werk en met vakbonde te onderhandel.
8. Regte van Werkgewers tov WAV: « Die reg om werknemers uit te sluit van werkplek indien hulle aan
onwettige stakings deelneem.
Om werkgewerorg te stig.
«
Om bedingingsraad te stig vir kollektiewe bedinging.
«
Ontslag van werknemers indien hulle geweld/viktimasie tydens onbeskermde staking pleeg.
«
Nie werknemers te betaal wat wettig staak nie.
«
9. Regte van Werknemers tov WAV: « Mag aansluit by vakbond van hulle keuse.
Om vakbond verteenwoordigers te vra om hulle by te staan tydens 'n dissiplinêre verhoor.
«
Vakbond verteenwoordigers mag tyd af kry (met betaling) om vakbond verpligtinge na te kom.
«
2/6