Ballade Vir 'n Enkeling – Filmstudie UPDATED ACTUAL Questions and
CORRECT Answers
1. Noem die vyf kamera 1. nabyskoot
afstande 2. meduimskoot
3. wyeskoot
4. uiters nabyskoot
5. uiters wyeskoot
2. Nabyskoot Tegniek: Kop en skouers vul die raam. Kamera is baie naby.
Funksie: Dit is 'n intieme skoot, dit wys spesifieke detail en dit is 'n
reaksieskoot.
3. Mediumskoot Tegniek: kop en bolyf. die kamera is verder weg.
Funksie: Dit is 'n natuurlike skoot. Dit laat beweging toe.
4. Wyeskoot Tegniek: Die karakter se hele lyf is in die raam. Meer inligting oor die
agtergrond.
Funksie: Inligting, agtergrond en perspektief.
5. Uiters nabyskoot Tegniek: die kamera is uiters naby die voorwerp gesel.
Funksie: dit gee fynste detail. dit is 'n dramatiese skoot.
6. Uiters wyeskoot Tegniek: die ruimte is in perspektief en word vanaf 'n groot afstand
geneem.
Funksie: Gee inligting en objektiwiteit.
7. Noem die vier kamera- 1. laehoekskoot
hoeke 2. hoëhoekskoot
3. oogvlakskoot
4. oorhoofse skoot
, 8. Laehoekskoot Tegniek: Die kamera kyk van onder af boontoe. Die kamera is onder die
voorwerp en kyk op.
Funksie: dit laat die voorwerp groot, magtig en dreigend lyk.
9. Hoë hoekskoot Tegniek: die kamera kyk van bo af ondertoe. Die kamera is bo voorwerp
en kyk af.
Funksie: Dit laat die voorwerp klein, minderwaardig en vernederd lyk.
10. Oogvlakskoot Tegniek: Die kyker sien die voorwerp op dieselfde vlak.
Funksie: Die voorwerp word in 'n natuurlike posisie gesien.
11. Oorhoofse skoot Tegniek: Die kamera kyk direk van bo af ondertoe. Die kamera is ver bo
die voorwerp en kyk af.
Funksie: Dit gee perspektief oor die karakter en die omgewing.
12. Noem die twee kamera 1. oor-die-skouerskoot
perspektiewe 2. oogpuntskoot
13. Oor-die-skouerskoot Tegniek: die kamera word oor die skouer van die een karakter geplaas om
op die teenoorgestelde karakter te fokus.
Funksie: Die kyker ervaar wat die karakter ervaar vanaf wie se skouer die
karakter geplaas is.
14. Oogpuntskoot Tegniek: Die kamera word op dieselfde vlak as die kyker gestel
Funksie: Dit is a natuurliker skoot en die kamera sien wat die kyker sien.
15. noem die vier skote 1. enkelskoot
2. tweeskoot
2/5