Ballade vir 'n Enkeling – Filmstudie UPDATED ACTUAL Questions and
CORRECT Answers
1. Leuse Moenie dink nie, doen net!
2. Genre Romantiese speurverhaal
3. Titel 'n Ballade - 'n Lied of gedig
'n Enkeling - is iemand wat alleen is (Jacques Rynhard)
4. Tema Eensaamheid (Loneliness)
5. Carina Human - Joernalis vir die ponietskrif Montage
- Wil graag vir Rapport werk soos haar pa
- Skryf 'n artikel oor Jacques Rynhard end vind die waarheid oor hom uit
6. Jacques Rynhard -Tragiese figuur
-'n enkeling want almal want naby aan hom is verraai hom
7. Lena Aucamp -Kunstenaar
-Verlief of twee mans, maar kan nie besluit wie sy wil nie
-Sy dra by om Jacques 'n enkeling te maak omdat sy 'n geheime verhouding met
Jan-Paul het.
-Sy vind wel vir Jacques interessanter omdat hulle al twee kunstenaars is.
8. Liebet Rynhard -Sy wou 'n model word
-Jaloers op die verhouding tussen jacques en sy pa.
-Ongelukkig met haar eenvoudige lege
-Liefdeloos teenoor Jacques
-Indirek verantwordelik vir Klaus se dood
9. Klaus Rynhard -baie lief vier sy seun(Jacques)
-Treinddrwyer van die jaar
10. Mysi Moolman -Fotograaf van Montage
-Lojaal teenoor Carina