Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Exam (elaborations)

Ballade vir 'n Enkeling Filmstudie UPDATED ACTUAL Questions and CORRECT Answers

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

Ballade vir 'n Enkeling Filmstudie UPDATED ACTUAL Questions and CORRECT Answers

Content preview

Ballade vir 'n Enkeling Filmstudie UPDATED ACTUAL Questions and
CORRECT Answers

1. Verhalende gedig Ballade
romantiese aspek
soms met spronge in die verhaal
vertel 'n opwindende verhaal met baie dramatiese el-
emente
Temas soos liefde, passie/hartstog, noodlot, tragiese
gebeure

2. Iemand wat eensaam/ alleen is Enkeling

3. Ballade (iets wat romanties is) vs enkeling (iemand wat Kontras/ ironie
hartseer en alleen is)

4. Die kamera zoem in op 'n persoon/ voorwerp Filmtegnieke:
Dit wys detail Kameraskote:
Belangrike informasie/ inligting word gegee Nabyskoot...

5. Die kamera fokus op twee of meer karakters Mediumskoot....
Die kyker sien ook 'n bietjie van die agtergrond
(Ruimte van die karakters)
(Verhouding van die karakters)

6. Die kamera zoem uit en wys die karakter in sy/ haar Verskoot...
omgewing
Die kyker sien die groter prentjie
Dit gee informasie van die ruimte

7. Die kamera zoem baie ver uit sodat die karakter baie Wyeskoot...
klein teenoor sy/ haar omgewing is

8. Die toneel word uit die lug afgeneem Lugskoot...
Dit gee 'n algemene beeld

, 9. Die kyker is in die skoene van die karakter en sien Perspektiefskoot...oor die
presies wat die karakter sien skouer skoot
Die kyker kan met die karakter identifiseer

10. Die kamera beweeg in 'n sirkel om drie of vier karak- Rondomtalieskoot...
ters
Die kyker sien elke karakter se emosies en reaksies
Die wys hoe verskillende karakters op spesifieke infor-
masie reageer

11. Die skoot aan die begin van 'n toneel Vestigingskoot....
Dit dui aan waar die toneel gaan plaasvind
Dit gee informasie oor die omgewing/ ruimte
Dit wys 'n karakter binne 'n spesifieke ruimte en bepaal
hoe die karakter in daardie spesifieke ruimte sal optree

12. Een persoon word afgeneem Eenskoot...

13. Twee persone word afgeneem Tweeskoot

14. Drie persone word afgeneem Drieskoot

15. 'n Voorwerp/ persoon/ plek word van bo afgeneem/ Kamerahoeke:
die kamera is hoër as die voorwerp/ persoon. Hoë hoekskoot...
Dit simboliseer intimidasie/ vernedering/ swakheid
Karakters wat so afgeneem word lyk swak en weer-
loos
Karakters wat bo hierdie karakters is, lyk sterk en in
beheer

16. 'n Voorwerp/ persoon/ plek word van onder afge- Lae hoekskoot...
neem/ die kamera is laer as die voorwerp/ persoon en
die kamera wys boontoe.

2/9

Document information

Uploaded on
October 5, 2025
Number of pages
9
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$12.99

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
MGRADES
4.0
(235)
Sold
1541
Followers
108
Items
112237
Last sold
3 hours ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions