Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Summary

Summary Graad 12 Geskiedenis opstelle

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Alle opstelle nodig vir Graad 12 geskiedenis Vraestel 1: Vraag 4 en 6 Vraestel 2: Vraag 4 en 5

Content preview

Die oorlog tussen Amerika en die Noord-Vietnaamse Vietkong het tussen 1955 en 1975
plaasgevind omdat Amerika kommunisme wou keer en Noord-Vietnam onafhanklikheid
wou gehad het. Hierdie opstel gaan bewys dat…


Die Vietnam-oorlog was ‘n Proxy-oorlog in die Koue Oorlog en het onstaan agv wrywing
tussen Noord- en Suid-Vietnam. Proxy-oorloë was gewoonlik in ander lande geveg tussen
kapitalisme en kommunisme maar Amerika en Rusland was gewoonlik indirek betrokke. Na
WWII is Vietnam teruggegee aan Frankryk, maar kommuniste, onder leiding van Ho Chi Minh
het onafhanklikheid in die Noorde verklaar. Amerika het Vietnam verdeel en kapitalisme in die
Suide gevestig met die belofte van ‘n verkieising wat Noord en Suid weer sou verenig. Daar was
wrywing tussen die Noorde en die Suide omdat Ho Chi Minh meer populêr as Diem, die Suide
se president was en die beloofde verkiesing nie plaasgevind het nie. Na aanleiding van die
Domino teorie was Amerika bang dat kommunisme na die Suide en omliggende lande sou
versprei.


Konflik tussen die Noorde en Suide het gegroei en het guerillaoorloe tot gevolg gehad.
Teenstand teen Diem het in die Suide gegroei want sy beleide het nie die Vietnamese gebaat
nie. Die Vietkong, die Nasionale Bevrydingsfront, gestig in die Suide teen Diem, se weermag, is
in die Noorde opgelei en het die kleinboere se ondersteuning gehad, so Amerika het nie geweet
wie die vyand is nie. Die Vietkong het guerilla-oorloë gebruik waar hulle in klein groepies hulle
teikens aangeval en dan vinning terug trek en in die oerwoud of by kleinboere geskuil het. Die
VSA was frustreed want hulle het nie die omgewing geken nie, kon nie die vryand kry nie en
kon nie in die Vietkong se tonnels pas nie.




JM24

, Die Vietkong het sterker geword met die USSR se ondersteuning en die strategiese dorpe
program is geïmplimenteer. Die Ho Chi Minh-roete is gebruik om alle voorraad aan die
Vietkong te verskaf en het uitgebrei om die Vietkong beter as die VSA voor te berei. Die VSA se
pogings om die roete te vernietig was onsuksesvol. Volgens die strategiese dorpe program het
Die VSA kleinboere in beskermde dorpies geplaas sodat hulle nie die Vietkong kon versterk nie.
Boere was bewapen en opgelei en die dorpe het ontwikkel. Tog was die strategiese dorpe
onsuksesvol en aanvalle deur die Vietkong het voortgegaan. Die Amerikaanse president was ‘n
ondersteuner van die oorlog. Amerika rapporteer ‘n “beweerde aanval” op hulle skepe deur die
Vietkong om ondersteuning te wen. Die Golf van Tonkin en Operation Rolling Thunder is
ingestel om Amerikaanse troepe in Vietnam te beskerm en die konflik tussen die Noorde en
Amerika het ontstaan.


Die Vietkong en VSA was in ‘n oorlog van attrisie, waar hulle mekaar deur verskillende
operasies soos bombardering en guerilla-oorloë probeer verswak, betrokke. Die VSA het
met Operation Rolling Thunder aangevoer dat hulle slegs miltere en industriele teikens gebom
het. Duisende burgerliks het in hierdie onsuksesvolle operasie en tydens die VSA se
soek-en-vernietig operasie gesterf omdat die VSA nie die vyand kon identifiseer nie. Teenstand
teen die oorlog het gegroei terwyl Noord-Vietnam meer ondersteuning gekry het. Amerika het
tegnologiese wapens soos helikopters in groot mate gebruik. Die Agent Orange-bom het woud
verwoes en Agent Blue, landbougrond. Napalm was ‘n bom met warm gel wat aan vel gekleef
en gebrand het. Alle teikens wat vernietig is, is net weer met Russiese en Chinese
ondersteuning herbou.


Die Vietnam-oorlog het op Tet-nuwejaar tot ‘n keringspunt gekom met die Tet-offensief.
Die Vietkong het die Suide omkant gevang om op ‘n dag van wapenstilstand hulle stede in te
val. Die Vietkong het die Amerikaanse ambassade en Hue beset en die Suide se ondersteuners
vermoor. Die VSA het terug geveg, maar het baie swak gelyk in die media en teenstand teen
die oorlog groei steeds . Die VSA glo dat hulle die oorlog gaan wen, maar onderskat die vyand.




JM24

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 24, 2025
Number of pages
14
Written in
2025/2026
Type
Summary
$9.51

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jankemarais
4.8
(5)
Sold
37
Followers
0
Items
23
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions