100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2604 Assignment 3 (ANSWERS) 2025 - DISTINCTION GUARANTEED

Rating
-
Sold
-
Pages
16
Grade
A+
Uploaded on
08-07-2025
Written in
2024/2025

Well-structured AFK2604 Assignment 3 (ANSWERS) 2025 - DISTINCTION GUARANTEED. (DETAILED ANSWERS - DISTINCTION GUARANTEED!). AFK2604-24-Y VRAAG 1 1.1 Definieer genrefiksie deur die aspekte van kommersialisering, konvensionele verhaalstrukture en ontsnapping/ontspanning te bespreek. (15) 1.2 Gebruik die stellings van Fowler en Fuentes om genre as konsep te beskryf. Skryf vyf stellings neer. Definieer die term “misdaad” met behulp van ’n sekondêre bron soos byvoorbeeld ’n woordeboek (die AFK2604-studiegids is nie in hierdie geval aanvaarbaar nie), en verduidelik waarom die idee van misdaad problematies kan wees in die konteks van ’n land soos Suid-Afrika. AFK2604-24-Y Gee die volledige bibliografiese inskrywing (volgens die Harvard-metode) vir die bron wat jy in vraag 1.1 gebruik het. Daar is addisionele riglyne oor die Harvard-bronverwysingsmetode op myModules beskikbaar. (2) AFK2604-24-Y Doen navorsing (voer ’n internetsoektog uit) om die onderstaande vrae te beantwoord: Aan watter universiteit het Deon Meyer 'n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns voltooi? (Wat is die naam van sy studieleier? (1) Watter een van Meyer se romans is as deel van dié meestersgraad geskryf? (1) 2.4 Wat is die titel van Meyer se MA-skripsie (die akademiese komponent van sy meestersgraad)? (1) Bestudeer Ronelda Kamfer se gedig “Klein Cardo” (in Bylaag A opgeneem) en beantwoord die vrae wat volg. Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) Verduidelik hoe die ses vernaamste kenmerke van die praatpoësie in die gedig illustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) . In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) 2.5 Die opsomming van Meyer se skripsie lui as volg. Vul slegs die ontbrekende woorde in: Die primêre doelstelling van hierdie werkstuk is dus om die __________ van die speur-/spanningsgenre op ’n praktiese manier te ondersoek en te analiseer – en na aanleiding daarvan ’n ewe pragmatiese, nuttige en breë __________ te ontwikkel wat van waarde kan wees vir (hopelik) leser en skrywer van dié genre. (Meyer 2005:3) 3.1 Skryf ’n essay van ongeveer 1000 tot 1250 woorde waarin jy 13 uur deur Deon Meyer as ’n spanningsverhaal bespreek. AFK2604-24-Y Skryf ’n refleksiewe opstel van ongeveer 750 woorde waarin jy jou indrukke van die roman weergee. Bespreek spesifiek die volgende aspekte:  Gee ’n kort opsomming van die verhaalgebeure (plot) in 13 uur (nie meer as 150 woorde nie). (4)  Met watter karakter in 13 uur identifiseer jy die sterkste, en waarom? Verwys na die karakter se optrede in die roman. (4)  Wat is volgens jou die mees spannende (suspenseful) toneel in 13 uur, en waarom? Gee die tersaaklike hoofstuknommer of bladsynommer. (4)  Wat is volgens jou die mees skokkende of ontstellende deel van 13 uur, en waarom? Gee ’n aanhaling uit die roman om jou antwoord te motiveer. (4) AFK2604-24-Y  Dink jy die gebeure in 13 uur is geloofwaardig? Waarom, of waarom nie? Gee spesifieke voorbeelde uit die roman om jou standpunt te staaf. (4) Die opstel moet taalversorg word en moet bestaan uit logiese paragrawe en volsinne. Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (15 punte) 4.1. Skryf ‘n essay van ongeveer 1000 – 1250 woorde waarin jy 13 Uur deur Deon Meyer as ‘n spanningsverhaal bespreek. Kies EEN van die volgende gedigte en beantwoord die vrae wat volg in 1 tot 4.3: Onthou om boaan die vraag duidelik aan te dui watter gedig jy gekies het. • “Nuwe oë” deur Danie Marais (sien Bylaag A) • “Cash for Gold” deur Nathan Trantraal (sien Bylaag A) • “Klein Cardo” deur Ronelda Kamfer (sien Bylaag A) • “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda Kamfer (sien Bylaag A) Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) Verduidelik hoe hierdie ses kenmerke in jou gekose gedig geïllustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) (1) Noem die ses stappe van die klassieke speurverhaal soos deur John G. Cawelti (1976) uiteengesit Pas die ses stappe van die klassieke speurverhaal toe op die Adam Barnard-storielyn in 13 uur. Met ander woorde, bespreek die Adam Barnard-storielyn in 13 uur aan die hand van Cawelti se ses verhaalstappe. Verskaf genoegsame voorbeelde om jou antwoord toe te lig. (6 x 2 = 12) 4.3 Hoe wyk die Adam Barnard-storielyn in 13 uur van die klassieke speurver-haalpatroon af? Verduidelik met behulp van voorbeelde uit die roman. (5) AFK2604-24-Y LEEREENHEID 4: DIE NARRATIEWE WENDING IN DIE POëSIE (50 punte) Die vrae in hierdie gedeelte handel oor Leereenheid 4. Gaan lees weer die eenheid deur voordat jy die vrae beantwoord. Jy sal in hierdie gedeelte van die opdrag gebruik maak van ʼn aantal gedigte wat op e-reserwes beskikbaar is. Jy kan die volgende gedigte daar aflaai: • “Nuwe oë” deur Danie Marais • “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda S. Kamfer • “Klein Cardo” deur Ronelda S. Kamfer • “oupa Thomas Daniel Granfield” deur Ronelda S. Kamfer • “Prastas nogals” deur Loit Sôls • “Groot Verseboek” deur Nathan Trantaal Vraag 1 1.1 Skryf ’n paragraaf van ongeveer 300 woorde waarin jy die aard en funksie van narratiewe poësie bespreek. Sluit die volgende besprekingspunte by jou antwoord in: • Wat behels die narratiewe wending? • Gee ’n definisie van narratiewe poësie. • Bespreek die rol en funksie van enjambement in narratiewe poësie.(10) [10] Vraag 2 2.1 Identifiseer een voorbeeld van beeldspraak in “Klein Cardo” deur Ronelda Kamfer (met ander woorde, haal ’n voorbeeld uit die gedig aan). (1) 2.2 Benoem die vorm van beeldspraak wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het (met ander woorde, is dit ’n voorbeeld van ’n metafoor, ’n vergelyking of personifikasie). (1) 2.3 Bespreek die betekenis van hierdie spesifieke voorbeeld van beeldspraak binne die konteks van die gedig “Klein Cardo”. (3) [5] AFK2604-24-Y 3.1 Identifiseer een voorbeeld van assonansie in “Nuwe oë” (Danie Marais). (1) 3.2 Bespreek die moontlike funksie van die voorbeeld van assonansie wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het. Hou die konteks van die gedig waaruit dit kom in gedagte. (2) 3.3 Identifiseer een voorbeeld van alliterasie in “Nuwe oë”. (1) 3.4 Bespreek die moontlike funksie van die voorbeeld van alliterasie wat jy by die vorige vraag geïdentifiseer het. Hou die konteks van die gedig waaruit dit kom in gedagte. (2) AFK2604-24-Y Vraag 4 Vraag 4 (25 punte) Bestudeer Ronelda Kamfer se gedig “Klein Cardo” (in Bylaag A opgeneem) en beantwoord die vrae wat volg. 4.1. Wat is die ses vernaamste kenmerke van praatpoësie? (6) 4.2. Verduidelik hoe die ses vernaamste kenmerke van die praatpoësie in die gedig illustreer word. Motiveer jou antwoord deur na voorbeelde uit die gedig te verwys. (6x3=18) 4.3. In jou opinie, dink jy die betrokke gedig slaag as ʼn voorbeeld van praatpoësie. (Lewer ʼn baie kort argument van 2-3 sinne.) (1) AFK2604-24-Y 4.1 Die praatvers maak gebruik van ʼn narratiewe tegniek wat behels die opeenvolging van gebeure. Illustreer hierdie stelling deur die opeenvolging van gebeure in “oupa Thomas Daniel Granfield” (Ronelda Kamfer) weer te gee in jou eie woorde. (4) 4.2 Bespreek die poëtiese trefkrag van die slot van “oupa Thomas Daniel Granfield” binne die konteks van die gedig. Gee in jou antwoord aandag aan die laaste twee versreëls van die gedig. (4) [8] Vraag 5 5.1 Bespreek die stelling dat die praatvers beskik oor ʼn vryer struktuur aan die hand van “Prastas nogals” (Loit Sôls). Maak gebruik van voorbeelde uit die gedig om jou bespreking te staaf. (3) 5.2 Wat word bedoel met die stelling dat die inhoud van praatverse meer toeganklik is? Motiveer jou antwoord deur te verwys na die gedig “Prastas nogals” (Loit Sôls). (2) [5] Vraag 6 6.1 Identifiseer enige drie voorbeelde uit die gedig “Groot Verseboek” (Nathan Trantraal) wat die alledaagse spreekritme en spreektaal van hierdie praatvers bevestig. Skryf slegs die voorbeelde neer soos wat dit in die gedig staan. (3) AFK2604-24-Y 6.2 Verduidelik hoe elkeen van die voorbeelde (by die vorige vraag) ʼn bydrae lewer tot die alledaagse spreekritme en spreektaal van die gedig, “Groot Verseboek”. (3) [6] Vraag 7 7.1 Een van die kenmerke van praatpoësie is dat dit verband kan hou met die postmodernistiese konteks. Motiveer hierdie stelling aan die hand van “vergewe my maar ek is Afrikaans” deur Ronelda Kamfer. Maak deurgaans gebruik van voorbeelde uit die gedig om jou antwoord te staaf. (4) 7.2 Verduidelik wat die metafoor “julle was die Boogie Man” beteken binne die konteks van “vergewe my maar ek is Afrikaans”. (3) 7.3 Waarom sê die spreker in die laaste strofe dat sy Jabu Terre'Blanche aanhaal “met ’n traan in my oog”? Gee jou antwoord in terme van die konteks van die gedig as geheel. (3)

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
July 8, 2025
Number of pages
16
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK2604 Assignment 3 2025
Unique Number:
Due date: 14 August 2025
LEEREENHEID 3: MISDAADFIKSIE



VRAAG 1

1.1

Volgens die HAT Verklarende Handwoordeboek (Odendal et al., 2005:555) word “misdaad”
gedefinieer as “‟n oortreding van die wet wat strafbaar is.” Hierdie definisie plaas klem op die
oortreding van wette wat deur die staat opgestel is.

In die konteks van Suid-Afrika is die idee van misdaad problematies omdat wette nie altyd
universeel as regverdig ervaar word nie. Daar is historiese faktore soos apartheid en
strukturele ongelykhede wat beteken dat sekere gemeenskappe meer polisie-optrede en
kriminele etikettering ervaar. Wat as “misdaad” beskou word, kan dus kultureel en polities
beïnvloed word en weerspieël nie altyd morele universele norme nie.




DISCLAIMER & TERMS OF USE
 Educational Aid: These study notes are intended to be used as educational resources and should not be seen as a
replacement for individual research, critical analysis, or professional consultation. Students are encouraged to perform
their own research and seek advice from their instructors or academic advisors for specific assignment guidelines.
 Personal Responsibility: While every effort has been made to ensure the accuracy and reliability of the information in
these study notes, the seller does not guarantee the completeness or correctness of all content. The buyer is
responsible for verifying the accuracy of the information and exercising their own judgment when applying it to their
assignments.
 Academic Integrity: It is essential for students to maintain academic integrity and follow their institution's policies
regarding plagiarism, citation, and referencing. These study notes should be used as learning tools and sources of
inspiration. Any direct reproduction of the content without proper citation and acknowledgment may be considered
academic misconduct.
 Limited Liability: The seller shall not be liable for any direct or indirect damages, losses, or consequences arising from
the use of these notes. This includes, but is not limited to, poor academic performance, penalties, or any other negative
consequences resulting from the application or misuse of the information provided.

, For additional support +27 81 278 3372

LEEREENHEID 3: MISDAADFIKSIE

VRAAG 1

1.1

Volgens die HAT Verklarende Handwoordeboek (Odendal et al., 2005:555) word
“misdaad” gedefinieer as “‟n oortreding van die wet wat strafbaar is.” Hierdie definisie
plaas klem op die oortreding van wette wat deur die staat opgestel is.

In die konteks van Suid-Afrika is die idee van misdaad problematies omdat wette nie
altyd universeel as regverdig ervaar word nie. Daar is historiese faktore soos
apartheid en strukturele ongelykhede wat beteken dat sekere gemeenskappe meer
polisie-optrede en kriminele etikettering ervaar. Wat as “misdaad” beskou word, kan
dus kultureel en polities beïnvloed word en weerspieël nie altyd morele universele
norme nie.



1.2

Odendal, F.F., Gouws, L., Snyman, J., Eksteen, L., Prozesky, M., Combrink, J.G.H.
& Du Plessis, M. (reds.) 2005. HAT: Verklarende handwoordeboek van die
Afrikaanse taal. 5de uitg. Kaapstad: Pearson Education Suid-Afrika.



VRAAG 2

2.1

Universiteit van Stellenbosch



2.2

Prof. Marlene van Niekerk



2.3

, For additional support +27 81 278 3372

Volgens verskeie bronne was dit "Infanta", wat later heruitgegee is as "Devil’s
Peak" in Engels. (Let wel: Indien jou dosent „n spesifieke antwoord vereis volgens ‟n
sekere bron, gebruik daardie een.)



2.4

„n Praktiese ondersoek na die struktuur van die speur- en spanningsroman



2.5 Vul die ontbrekende woorde in:

Die primêre doelstelling van hierdie werkstuk is dus om die struktuur van die speur-
/spanningsgenre op „n praktiese manier te ondersoek en te analiseer – en na
aanleiding daarvan „n ewe pragmatiese, nuttige en breë handleiding te ontwikkel wat
van waarde kan wees vir (hopelik) leser en skrywer van dié genre.

Dié eng en reduktiewe fokus se belangrikste gevolg is „n afskeep van die literêr-
teoretiese, maar dit is onafwendbaar dat die een die ander sal uitsluit. (Meyer
2005:3)



VRAAG 3

Kort opsomming van die verhaal

In 13 Uur volg die leser die ondersoeker Benny Griessel deur dertien intense ure van
moord, korrupsie en oorlewing in Kaapstad. Die verhaal begin met ‟n jong
Amerikaanse toeriste, Rachel Anderson, wat vir haar lewe hardloop nadat haar
vriendin vermoor is. Terselfdertyd word ‟n bekende musiekvervaardiger dood
aangetref in sy huis, en Griessel kry die taak om beide sake gelyktydig op te los.
Terwyl hy veg teen sy eie demone soos alkoholisme en twyfel oor sy waarde as
speurder, moet hy jonger kollegas mentor en die waarheid agterhaal voordat nog
lewens verloor gaan. Die roman is ‟n riller wat binne ‟n enkele dag afspeel, met
meedoënlose tydsdruk en veelvuldige narratieflyne wat saamsmelt tot ‟n
onvergeetlike klimaks.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Edge
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
9676
Member since
2 year
Number of followers
4252
Documents
2655
Last sold
1 day ago

4.2

1176 reviews

5
663
4
236
3
177
2
27
1
73

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions