ASSIGNMENT 4 2025
UNIQUE NO. 589180
DUE DATE: 13 AUGUST 2025
, Taalkunde en skriftelike kommunikasie
Vraag 1
Die rugbyspeler se neus bloei.
Is bogenoemde sin 'n voorbeeld van letterlike of figuurlike betekenis?
a) letterlike betekenis
b) figuurlike betekenis
Antwoord: a
Vraag 2
’n Homoniem is woorde wat dieselfde gespel word, maar verskillende betekenisse het.
a) Onwaar
b) Waar
Antwoord: b
Vraag 3
Die prokureur hanteer my eis teen die firma. Kan ek nog ys vir my drankie kry
asseblief?
Bogenoemde onderstreepte woorde is voorbeelde van:
a) homonieme
b) paronieme
c) homograwe
d) homofone
Antwoord: d