Invoervervanging
Is ‘n inwaartse strategie wat invoere beperk om binnelandse
sakeondernemings die geleentheid te bied om soortgelyke
goedere te voorsien
Ons wil so min as moontlik invoer en versterk daardeur ons
handelsbalans( die invoer vs uitvoer verhouding)
Redes vir invoervervanging
- Dit versterk binnelandse geldeenheid = soos die land sy
invoere verklein sal die handelsbalans minder uitvoere
weerspieel dit sal die tekort op lopende rekening
verminder en die geldeenheid versterk
- Dit lei tot werkskepping = dit laat toe dat nuwe
binnelandse sakeondernemings kan begin en
bestaandes kan uitbrei – lei tot ‘n hoër vraag na arbeid
en dus werkskepping en dit sal eko groei stimuleer
- Verhoog die land se produksie kapasiteit = nuwe en
plaaslike sakeondernemings wat uitbrei sal die land se
vervaardigingskapasiteit verhoog
- Dit bevorder diversifikasie = binnelandse
sakeondernemings sal groter verskeidenheid goedere
wat voorheen ingevoer is produseer. Dit kan uiteindelik
tot laer pryse en meer keuses vir verb lei