AFK1501-25-S1 Werkopdrag 02
AFK1501
WERKOPDRAG 02 2025 (S1)
Vir die doeleindes van Werkopdrag 02 (Semester 1), moet jy drie vrae beantwoord ter waarde
van 25 punte elk, vir ’n groottotaal van 50 punte:
Vraag 1 (Leereenheid 1 en 2): 25 punte
Vraag 2 (Leereenheid 3): 14 punte
Vraag 3 (Leereenheid 4): 11 punte
Totaal: 50 punte
E-reserwes is beskikbaar by http://oasis.unisa.ac.za/search/r
1
, AFK1501-25-S1 Werkopdrag 02
Sperdatum: 4 April 2025 (23:00)
GEEN opdragte wat ná die sperdatum ingedien word, sal aanvaar word nie.
ALLE SKRIFTE sal met behulp van TurnItIn-sagteware nagegaan word vir plagiaat en
ander vorme van akademiese oneerlikheid (insluitende die gebruik van KI). Studente wat hul
skuldig maak aan oneerlike gedrag sal gepenaliseer word en vir dissiplinêre ondersoek
verwys word.
GEEN handgeskrewe of geskandeerde dokumente mag ingedien word nie. Alle
dokumente moet op ’n rekenaar getik wees.
MOET NIE die vrae in jou werkopdrag knip en plak (“copy and paste”) nie. Slegs jou
antwoorde moet in jou werkopdrag verskyn. Nommer gewoon jou antwoorde korrek sodat
hulle met die vrae ooreenstem. Werkopdragte waarin die vrae geknip en -plak is, sal met 5%
gepenaliseer word.
©
Unisa 2025
Hoe om Werkopdrag 02 in te dien
1. Gaan na myUnisa en selekteer hierdie module (AFK1501-25-S1).
2. Vergewis jou van die vereistes en gebruik van Turnitin.
3. Rol die tuisblad na onder, tot by die afdeling “Activities” en klik op “Assessment 2”.
OF:
Selekteer “Assessment 2” in die navigasiebalk aan die linkerkant van die bladsy:
2