2. Ekonomiese problem:
Die doel van die Ekonomiese stelsel:
Om die ekonomiese probleem op te los
Wat moet geproduseer word?
Hoe moet dit geproduseer word?
Wie moet dit produseer?
1. Tradisionele stelsel
Tradisie bepaal:
o Wat- goedere en dienste produseer deur vorige generasies
o Hoe- dieselfde produksie tegnieke as vorige generasies
o Wie- bestaans ekonomie
Eienskappe:
o Onbuigsaam
o Nie inneverend nie
o Ekonomiese stragnasie
o VB. Geisoleerde ekonomie(eiland)
Nie vandag gebruik nie maar tradisie speel n vol-
kinders volg ouers se voetspore
2. Bevel stelsel:(sentraal beplande)
Overheid besit produksie faktore
o Wat- overheid bepaal watte goedere en dienste produseer
o Hoe- Overheid bepaal produksie faktore gealokeer word
o Wie- Overheid bepaal hoeveel verbruikersgoedere
geproduseer word en hoeveel kapitaal goedere
Moeilike take=Foute is onvermydelik
Uitdagende omgewing=Foute is onvermydelik
VB: 1970-1980= Rusland, China, Poland, Romaine en
Noord Korea
3. Mark stelsel(meeste produksie faktore= privaat
besit)
Def: n mark is enige kontak/ kommunikasie tussen potensieele
kopers en potensieele verkopers van goedere en dienste
Gedryf deur eie belang
o Verbruikers= max benut
o Besighede= max wins
o Werkers= max loon
Wat mense wil he
Hoe gebruik PF tot beste
Wie mense met geld
Nadele= ongelykheid, onstabiliteit