MODULE 1
module 1.1 : dit gaan alles oor IKT
die rol van IKT in die werkplek
HOE IKT MENS SE LEWE EN LEEFSTYL BEÏNVLOED :
• Die werk wat ons doen
• Die manier waarop ons foto’s kyk en stoor
• Die manier hoe ons onself vermaak
• Die manier waarop ons inkopies en banksake doen
• Die manier waarop ons kommunikeer
• Die manier waarop ons met vriende omgaan
• Die manier waarop ons inligting verkry en gebruik
kan alles lei tot oor-
beskikbaarheid : altyd
sosialenetwerktuistes
beskikbaar. nooit
(1) Kommunikasie kitsboodskappe afgeskakel nie
blog en e-pos
(2) Toegang tot inligting :
Inligting word (1) vinnig gevind, (2) bepaal bron betroubaarheid, en (3) analiseer en
som op.
voorbeeld : TV/ radio, E-pos, WWW, SMS/MMS, selfoonoproepe
(3) Ontspanning :
• Films, musiek en gedrukte media beskikbaar via internet
• Video op aanvraag – vanaf aanlyn stoor
• Internet TV wat nie radioseine gebruik nie
• Aanlyn reisbesprekings
• Aanlyn rekenaarspeletjies
• Fiksheidsprogramme voor TV met ‘gaming console’
,so watter rol speel ikt in die werkplek?
positief :
• Werk waar ookal ons toegang tot rekenaar het (en internet).
• Kommunikeer meer effektief.
• Stoor en verwerk groot hoeveelhede data om ingeligte besluite te neem.
• Identifiseer en pas aan by veranderende neigings (bv. verkope).
• Voer take uit wat moeilik of gevaarlik vir mense is om te doen.
• Voer herhalende, meganiese aksies met volgehoue akkuraatheid uit.
• Bemagting individue (kleiner besighede wat IKT effektief gebruik kan wêreldwyd
meeding).
`` IKT laat ons al hierdie dinge vinniger doen met minder mannekrag.``
negatief :
• Vereis voortdurende opgradering van vaardighede, hardeware en sagteware.
• Kleiner poel van hoogsgeskoolde IKT-werkers vervang groot aantal personeel.
• IKT-werknemers werk langer ure om aan die verwagtinge van kliënte te voldoen.
RTT as vak :
RTT leer jou:
1. Gebruik rekenaars om probleme op te los
2. Om nuwe sagteware maklik te gebruik
3. Rekenaars gebruik om te studeer en/of navorsing te doen
Loopbane met RTT:
• Mode-, speletjies- of webblad-ontwerpers
• Dokters, paramedici en verpleegsters
• DJ’s en musikante
• Sosiale media om te adverteer
• Fotograwe en filmvervaardigers
• Rekenmeesters
,IKT se invloed op jou lewe:
• IKT is belangrik vir byna enige werk waaraan jy kan dink.
• Jy moet data kan vind en verwerk en inligitng so vining en akkuraat moontlik kan
aanbied.
• Jy moet die regte IKT-gereedskap vir elke taak kan kies en gebruik.
• RTT was die beste besluit wat jy kon neem!
die rekenaar
Neem Verwerk Lewer
toevoer dit afvoer
Stoor toevoer en afvoer
WAT IS N REKENAAR?
• Skootrekenaars
• Slimfone
• Tablette
• Tafelrekenaar
WAT MAAK N REKENAAR SUKSESVOL?
Veeldoelig
Elektroniese toestel
Draagbaar/mobile (nie tafelrekenaar nie)
, Bedieners
Tafelrekenaars
Verwerkingskrag
Skootrekenaars
Fisiese grootte
Notebooks
Tablette
Slimfone
Draagbaar
TIPES REKENAARS : DRAAGBAAR
Rekenaars en IKT-toestelle wat vir werk gebruik word en vir
• Vermaak
Draagbaarheid:
• Op web rond te rits
• Kommunikasie werk oral, enige tyd
• Sosiale netwerke
(1) Skootrekenaars/notaboeke
Draagbare rekenaars wat miniatuuronderdele met min kragverbruik gebruik om
draagbaarheid met die gebruik van batterye moontlik te maak.
Omhulsels met manipuleerbare skerms, sleutelborde en wysertoestelle
(raakblad)
Spesifiseer kragbesparing deur te ‘slaap’ of hiberneer wanneer dit vir ’n tydperk
nie gebruik word nie
Stel die helderheid die skerm
Balans tussen kragverbruik en prestasie