Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Exam (elaborations)

Afrikaans- Droomdelwers opsomming

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Afrikaans- Droomdelwers opsomming Wie is die hoofkarakter? - Leendra van Helberg Hoe lank was sy in die tronk? - Sy was 7 jaar in die tronk Hoekom was sy in die tronk - Sy het haar kêrel peromgeluk geskiet Hoe is Leendra se ouers oorlede? - Haar ouers is oorlede in n gas ontploffing Wie is Sielie? - Sielie is Leendra se jonger sussie Hoe oud is Sielie? - Sielie is 19 jaar oud Wat het met Sielie gebeur na die gas ontploffing? - Sy lei aan skok asgv die gas ontploffing, sy hakkel en dink nog soos n 11 jarige Wie is Leendra se ma se broer? - Oom Phil Wat bied Phil vir Leendra aan nadat haar ouers oorlede is - Hy gee vir Leendra blyplek en gee ook vir haar werk in die Soutmyn se kantoor Wie bly naby aan Phil? - Die Bonthyse Wie is die pastoor van Vlaktevlei? - Gerald Kilihan

Content preview

Afrikaans- Droomdelwers opsomming

Wie is die hoofkarakter? - ✔✔Leendra van Helberg


Hoe lank was sy in die tronk? - ✔✔Sy was 7 jaar in die tronk


Hoekom was sy in die tronk - ✔✔Sy het haar kêrel peromgeluk geskiet


Hoe is Leendra se ouers oorlede? - ✔✔Haar ouers is oorlede in n gas

ontploffing


Wie is Sielie? - ✔✔Sielie is Leendra se jonger sussie


Hoe oud is Sielie? - ✔✔Sielie is 19 jaar oud


Wat het met Sielie gebeur na die gas ontploffing? - ✔✔Sy lei aan skok

asgv die gas ontploffing, sy hakkel en dink nog soos n 11 jarige


Wie is Leendra se ma se broer? - ✔✔Oom Phil


Wat bied Phil vir Leendra aan nadat haar ouers oorlede is - ✔✔Hy gee vir

Leendra blyplek en gee ook vir haar werk in die Soutmyn se kantoor


Wie bly naby aan Phil? - ✔✔Die Bonthyse


Wie is die pastoor van Vlaktevlei? - ✔✔Gerald Kilihan

1
©JOSHCLAY 2024/2025. YEAR PUBLISHED 2024.

, Is die pastoor getroud, indien hy is, waar werk sy vrou? - ✔✔Ja, die

pastoor is getroud. Sy is n Skoolhoof


Wie is Pastoor Gerald se vrou? - ✔✔Jamaina


Wie is Oom Keppies? - ✔✔Hy vertel die storie en is ook Gerald se pa


Wie is Gilbert redelinghys? - ✔✔Minette en Rudy se seun


Wat wil Gilbert doen aan Vlaktevlei? - ✔✔Hy wil dit stroop om n

vakansieoord op te rig


Wie is Gilbert se suster? - ✔✔Patricia


Wat het Patricia met die hof uit te waai? - ✔✔Sy is Gilbert en Minette se

getuienis met uitspraak teenoor Leendra ongunstig beinvloed


Wie is Gretal Grosman? - ✔✔Sy is Minette se suster


Stem sy saam met wat die Redelinghyse doen? - ✔✔Nee, sy stem nie

saam nie


Wie is die Italianer se vennoot? - ✔✔Samuel van der Sandt


Wie noem ook altyd vir Samuel, Sammy? - ✔✔Marna


Wat doen Samuel in die kaap? - ✔✔Hy is n Geoloog
2
©JOSHCLAY 2024/2025. YEAR PUBLISHED 2024.

Document information

Uploaded on
December 17, 2024
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$8.99

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
JOSHCLAY
3.5
(85)
Sold
393
Followers
15
Items
20625
Last sold
4 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions