• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Bevolkingsekologie

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Afrikaanse Biologie opsommings, opgesom uit Ken en Verstaan handboek en uit addisionele deeglike notas in die klas.

Content preview

Bevolkingsekologie
Populasiegrootte:
 Populasie: som van alle individue van selfde spesie in selfde
gebied/ ekosisteem.
 Gemeenskap: totale som van al die populasies in die gebied.
 Populasiegrootte: word bepaal deur bevolkingsparameters ,dus
bepaal deur N(populasiegrootte)= (G+I) –(S+E).
 Populasie=(geboortes/nataliteit+immigrasie)-(sterftes/
mortaliteit+emigrasie).
Hoë fekunditeit is baie geboortes op een slag of oor kort tydperk soos
hamsters (14 in 2 weke) en lae fekunditeit bv. Olifante wat 22 maande n
kalf dra.
Omgewingsweerstand is die beheer van oormaat deur die omgewing,
sodat vermeerdering beheer kan word as omgewing dit nie kan
ondersteun, bv-roofdiere, parasiete.
Asimptoot (nataliteit=mortaliteit) is die tyd wat daar n ewewig is. Dit is
die maksimum individue wat die omgewing kan ondersteun.

Bevolkingsgrootte:
 Dra vermoe is die maksimum hoeveelheid van n spesie in n
gebied. Die hoeveelheid produseerders bepaal die hoeveelheid
energie. Grond tipe bepaal tipe plante en as daar n surplus is van
diere, is daar kompetisie.
 Digtheid onafhanklike faktore/ omgewingsfaktore: word nie deur
die hoeveelheid diere bepaal nie, soos temp, vloede ens.
 Digtheids afhanklike faktore -hang af van aantal diere in
omgewing. (C fase-afnemend) neig om tempo waarteen gewasse
groei te vertraag, bepaal voedselbeskikbaarheid en breikbare
water ens:
 Kompetisie: intraspesifiek is wanneer selfde spesies
kompeteer (bronne, paringmaats, skuiling ens).
Interspesifieke kompetisie is wanneer verskillende spesies
vir bronne kompeteer.

,  Territiorialiteit: diere beskerm hul habitat en maak seker dat
voedsel nie uitgeput word nie. Sommige diere met status
merk hulle omgewing.
 Predasie: jag mag nooit meer wees as wat spesie populasie
is nie. 4 vorme: karnivorisme,insek parasiete, kanabalisme
en herbivorisme.
 Ekologiese nis: bronne en omstandighede nodig om te lewe.
Dit is die organisme se weerstand teen omstandighede soos
temp, soutgehalte ens.

Tel populasie:
Skat bevolkingsgrootte (direk)
Sensus wat totale individue van n spesie tel. Gebruik lugfotos;
oneffektief omdat hulle beweeg, daar kan n groot populasie wees, diere
wat grou of klein organismes. Baie algemeen, werk beste met
stilstaande voorwerpe soos bome.
Kan ook deur vang met lokvalle en vang in putte ens wees.
Kwadrant (Indirek)
Net n klein deel word getel en n gemiddelde getal word bepaal.
Vierkantige raam van 1m by 1m word as telrooster gebruik. Met hout
balke afgebaken en rooster word met koord geskep om te verhoed dat
selfde individu twee keer getel word. Dit bepaal die aantal individue in
die oppervlak= digtheid van individue. Gemiddelde digtheid per vierkant
word bereken om digtheid van populasie te bepaal.
Bv daar is kwadrant met 25 blokkies en jy kan 5 lukrake blokkies he en
gemiddeld bepaal per blokkie. Dan maal jy met 25 (aantal blokkies) vir
die gemiddelde organismes in jou kwadrant.
Merk en hervang metode (indirek)
Merk diere met verfkolle bv of ringe vir voels, halsnoere vir soogdiere.
Word later weer gevang en die populasie wat gemerk is bepaal die
grootte van totale populasie.
Peterson metode word gebruik om populasiegrootte te bepaal. Formule
is P= (M×S) ÷T

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
November 9, 2024
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary
$3.10

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Crichan
5.0
(1)
Sold
33
Followers
2
Items
24
Last sold
1 week ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions