Dierevoeding:
mens tand formule: 2123
Snytande aan die voorkant van die kakebeen, hulle is skerp en
beitelvormig. Byt stukkies af.
Hoektande is aan beide kante van snytande en skeur of byt kos.
Pre molaar is twee knobbels agter in die kakebeen en dit maal kos.
Molaar is in die kies heel agter in die mond en dit maak kos fyn.
Stadiums van voeding deur svk:
A. Inneem van voedsel:
Vertering word verdeel in meganies of chemies.
Absorpsie soos diffusie deur dermwand. Assimilasie is die versamel van
voedingstowwe binne selle. Egestie/ ontlasting is afval verwyder uit selle.
Peristalse is die
ritmiese
sametrekking
van kring en
lengtespiere om
voedsel te
beweeg.
Ensieme:
proteiene wat
optree as n
katalisator
sonder om self te
verander.
Ensieme en hul
werking: Almal
kom voor in
dunderm.
Karbohidrasies:
in pankreas en
speekselkliere
geprod, pH is
, alkalies tot neutraal. Hulle verteer koolhidrate en verander na fruktose,
galaktose en glukose.
Protease: in maagvoering en pankreas geprod. pH is suur en verteer
proteiene en verander na aminosure.
Lipases: in pankreas geproduseer ,pH is neutraal en verteer lipiede. Verander
na gliserol en vetsure.
D. absorpsie:
Meeste absorpsie vind plaas in dunderm. (duodenum, jejenum en
ileum)
Vereistes vir goeie absorpsie: Dunderm aanpassing:
Oppv groot genoeg Dunderm is 5-7 m lank en bevat
villi, mikrovilli en dermvoue.
Oppv dun m=vir maklike diffusie Villi se oppv bestaan uit enkellaag
kolomepiteel.
Oppv moet in naby kontak wees Mikrovilli beweeg konstant.
met geabsorbeerde bestandele.
Oppv moet goeie vervoerstelsel hê. Villi het kapillere bloedvate en
limfvate wat produkte wegvoer.
Hoe villi effektief
absorbeer:
Bedek met enkel laag
kolomepiteel vir vinnige
beweeg van
voedingstowwe. In die
middel van villi is lakteaal
wat vette vervoer en
absorbeer. Lakteraal word
omring deur bloedvate wat
absorbeer en vinnig
voedingstowwe (glukose &
aminosure) vervoer.
Hepatiese lewerpoort stelsel: