• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages
Summary

Summary Doc Scientia Physical Sciences. Physics - Fisiese wetenskap[fisika]

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages

In die dokument is AL die notas en inligting vir die DOC SIENTIA handboek vir Gr 11 maklik en eenvoudig opgesom

Content preview

FISIESEWETENSKAP

Meganika [vektore in 2 demensies]

 Skalaar: dit is n fisiese hoeveelheid met net groote
 Vektor: dit is nfisiese hoeveelheid met goote en
rigting
 Tweedimensionele vektore ontbind in komponente:
x-komponent[Fx] en die y-komponent[Fy]

o X= horisontaal
o Y= vertikaal
 Voorwerpe op die skuinsvlak: die gravitasie is nie
ewewydig of loodreg ten opsigte van die vlak nie
 Nie kontak kragte: dit werk oor n afstand bv,
[magnetiese,elektrostaties,gravitasie]
 Kintak kragte: die voorwerpe moet aan mekaar
raak bv, [toegepaste krag,wrywings krag,normal
krag,spanning]
 Toegepaste krag [F of Ftoegepas]: Is die krag wat die
oppervlakte op die voorwerp uit oefen.

 Wrywings krag[Ff of f]:Die krag werk die rigting
van beweeging tee.

, Faktore wat wrywingskragte beinvloed: -normaal
krag
-growwe
oppervlaktes
verhoog “f”
 Statiese wrywing: Is die wrywingskrag van een
kontak oppervlakte op n ander waneer daar geen
relatiewe beweging is tussen die 2 voorwerpe nie.
FORMULE: fs[maks] = .FN fs[maks] - statiese f
- statiese f koeffisient
FN - normaalkrag


 Kenetiese wrywing: Is die wrywingskrag wat n
oppervlakte op n voorwerp uitoefen waneer die
voorwerp beweeg
FORMULE: fk = . fn f - kenetiese wrywing F
F - normaal F
-kenetiesewrywings
koeffisient

 Netto krag: Is die vektorsom van al die kragte wat
op n voorwerp inwerk. FORMULE: Fnet= Fres=
Vektorsom.

 Voorwerp is in ewewig as?? - dit in rus is[statiese
wrywing
- teen n konstente snelheid beweeg

,  Ewewig: die ruseltante is nul.

Meganika[Newton bewegingswette]

 1ste wet van beweging/traagheidswet: n Voorwerp
sal in n toestand van rus bly of teen n konstante
snelheid bly beweeg, tensy n netto krag daarop
inwerk.
Simboolvorm: Fnet = 0N

 Traagheid: Is die weerstand van n voorwerp wat
enige veranderingein sy toestand van beweeging of
rus teenstaan.
 Die massa van n voorwerp is n maatstaaf van sy
traagheid.

 2de Wet van beweging: As n netto krag op n
voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die rigting
van die netto krag versnel.

 Versnelling is dierek eweredig aan die netto krag
en omgekeerd eweredig aan die massa van die
voorwerp.

 Versnelling: Is die tempo van verandering van n
voorwerp se snelheid.

Connected book
 image
Wilma Alberts, Ronel Bernardo, Sias Conradie, Doc Scientia Centre Doc Scientia Physical Sciences. Physics
Publisher: 2013 ISBN: 9781920537128 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
September 14, 2024
Number of pages
16
Written in
2024/2025
Type
Summary
$8.79

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
1
Followers
0
Items
1
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions