NATHALIE DE KOKER: HOOPVOL (Hoofkarakter)
• 18 jaar – vorige jaar matriek
• Weeskind: ouers dood in motorongeluk – 5 jaar gelede
• Nathalie erf huis Olive Schreinerstraat - as 21 jaar
• Pastoor en Mev Chalmers: Voogde
• Mev. Chalmers – Sy is draak – maak Nathalie se lewe moeilik
Maak pastor se lewe hel
• Pastoor Chalmers - Kleinkoppies gemeente
Hartseer
• Mielie-se-Kop: Ryk mense
Nathalie werk ontvangsdame: Rose and Crown Hotel
Tannie Lettie: Eienaar van Hotel
Sy het Nathalie met hand uitgesoek
Nathalie moet groter prentjie raaksien
Sy hou nie van mans nie
Laetitia September: Eerste Kleurling Burgemeester
Sy is ‘n hartseer mens (geen vriende)
Ry swart Mercedes
Trek mooi klere aan
Baie ambisie: Klein dogtertjie – gaan na wit skool
Gielie: ‘n vriend van Nathalie
Jorrie: Slim seun / met beurs Stellenbosch Universiteit
Net ryk boere se kinders kan studeer
Ander bly op Hoopvol - arm / geen werk / spandeer tyd om te drink / partytjie te hou
, Olivia: Werk in hotel
Mietie: Hoofkok van hotel / maak tamatiebredie
Fiona: Baie godsdienstig / maar na skool ‘n flerrie
Werk in Munisipaliteit
Liefie: Werk in Hotel se Kombuis
Nathalie se beste vriendin
Juffrou September se Roetine: Elke dag – behalwe Sondae
➢ Klim 7:25 uit swart Mercedes by hotel ➢ Dra Armani bril / Jakkie
Mulder handsak ➢ Swart hoëhakskoene van New York ➢ 7:30 Liefie
gee haar ontbyt ➢ 7:45 verlaat hotel ➢ Tannie Lettie wag vir haar –
waar almal hulle kan sien ➢ Gee mekaar drukkie - almal moet sien
hulle werk saam / goeie
verhouding
Tannie Lettie: Nathalie moet Juffrou September gaan help
Liefie - ontvangdame
Sherelene: Dood in familie
Sakkie Strydom - konstabel Pickup / 007
➢ Hy irriteer Nathalie ➢ Kom elke middag
12:45 middagete ➢ Baie skaam / ordentlik /
Baie goeie man ➢ Rooi hare ➢ Verlief op
Nathalie ➢ Nooi haar na Beaufort-Wes / Sy
werk laat