Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 29 pages
Exam (elaborations)

Law of Evidence (LEV3701) OPSOMMING 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 29 pages

Graphic yet comprehensive exam notes for Afrikaans law students to score a distinction.

Content preview

LEV 3701 - OPSOMMING
2024




BEWYS REG
II
1.

STUDIE EENHEID 1 - AANBIEDING VAN GETUIENIS

Mei
MONDELINGE GETUIENIS: 04
Intelektuele Vermoë &
Elkeen vermoed
Gaan oor bevoegdheid bevoeg te wees
Bevoegde persone kan net
en verpligbaarheid. in uisonderings veplig word

, en Toelaatbaarheid
Getuienis van persoon wat
klaar getuig het

PRIVILIGIE: Bevoegde en verpligbare getuie wat hom op Priviligie wil beroep:
- Mag nie weier om getuie bank te betree
- Mag hom eers op priviligie beroep as betrokke vraag gevra word

BEVOEGDHEID: UITSONDERINGS OP DIE REEL

Geen ouderdoms perk
KINDERS Alg reel van vermoedelike bevoegdheid ook van toepassing op voorwaarde dat:
- Kind Begryp wat “WAARHEID” beteken
- Dat kind voldoende intelligent is
- Dat kind effektief kan kommunikeer

GEESTES ONGESTELDES / Slegs weerhou indien vermoëns so is, dat hy nie bydrae
BEDWELMDES kan lewer
Mei
04 LET OP: Persoon se vermoë om:
- Waar te neem
- Waarnemings te onthou
- Waarnemings aan hof oor te dra

“Imbisiel kan getuig indien hy by sy volle sinne is"

BEAMPTE V D HOF Landroste & Regters onbevoeg (In belang van geregtigheid)
Mag wel in een hof oor iets van ander hof getuig



VERPLIGBAARHEID

BEVOEGDE GETUIE WAT NIE VERPLIG KAN WORD:

Gade
Beskuldigde
Medebeskuldigde


2.

GADE:

GADE AS STAATS GETUIE
* Wel Bevoeg & In uitsonderings verplig
* Uitsonderings: - Rakende welstand van verhoudings
- Rakende welstand van hulle kinders
* Nie net “getroud is” ook “getroud was” tydens misdaad pleging.

GADE AS VERDEDIGINGS GETUIE

, Gade van beskuldigde is bevoeg en verpligbaar ter verdediging van daardie beskuldigde
(Of beskuldigde saam met iemand anders aangekla word of nie)
* Indien saam:
- Gade bevoeg om vir mede beskuldigde te getuig
- Kan nie verpligbaar deur medebeskuldigde


BESKULDIGDE:

- Het Keuse
- A196 van SPW – “beskuldigde is bevoegde getuie in eie verdediging, maar kan nie deur Staat ,
Hof of medebeskuldigde verplig word.

Beskuldigdes
MEDEBESKULDIGDE: saam verhoor –
nie medepligtig

- As verdedigings getuie
A & B saam aangekla. A bevoeg om vir B te getuig en B vir A. NIE Verpligbaar vir mekaar te getuig

- As Staats getuie
* Verpligbaar heid kom nie ter sprake
* Nie verpligbaar vir staat, Nie teen homself, of teen die beskuldigde
* Staat kan iemand wat voorheen medebeskuldigde was, roep as hy nie meer ‘n medebeskuldigde
van die Saak is nie.

DIS DIE GEVAL AS EEN VAN DIE VOLGENDE GEBEUR:
Aanklag teen medebeskuldigde word terug getrek A157 SPW: Hof kan op te enige
Medebeskuldigde onskuldig bevind tyd gelas dat verhoëre geskei
Medebeskuldigde skuldig pleit word
Indien verhore om geldige rede geskei word




3.

STAPPE IN DIE VERHOëR PROSES EN AANBIEDING VAN MONDELINGE GETUIENIS

1. AANBIEDING VAN MONDELINGE GETUIENIS:

Mees algemeen wyse van getuienis aanbied
Veral by Strafsake
Moet in Reël onder eed afgelê word
Tipe saak bepaal sort getuienis
Eisoorsaak van siviele saak bepaal aard van getuienis
( Bv. Kontrakbreuk – eerder dokumente)

Connected book
 image
Publisher: 2019 ISBN: 9780190733469 Edition: Unknown

Document information

Uploaded on
June 10, 2024
Number of pages
29
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$5.50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
thokozanedebra
4.0
(2)
Sold
8
Followers
9
Items
5
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions