Fisiese Wetenskap
Hersien
Alle elemente is elemente of is op gebou uit elemente.
Elemente kan nie deur chemiese metodes opgebreuk word nie.
Atome van verskillende elemente verbind in vaste verhoudings met mekaar om verbindings
te vorm.
N verbinding kan opgebreuk word in elemente deur reaksies soos elektroliese.
n Element is n suiwer stof n Verbinding is n suiwer
wat net uit een sort atoom stof en bestaan uit twee of
bestaan meer verskillende atome.
Atome van n element bestaan uit drie subatomiese deeltjies:
protone (+), neutrone(=), elektrone(-).
Kern is in die middle en bevat protone en neutrone
( nukleone).
Protone → positiewe lading.
Neutrone →neutrale lading of geen.
Elektrone→negatiewe lading.
Oor die algemeen is atome neutraal.
1
, Die Periodieke Tabel
75% is metale.
Horisontale rye → periodes
Vertikale rye→ groepe
Groepe word so genoem:
Groep 1: alkalimetale
Groep2: alkali-aardmetale
Groep 3-12: oorgangsmetale
Groep 13-16: semi-metale
Groep 17: halogene
Groep 18: edelgasse
Elemente in = groepe het = chemiese eienskappe.
Elemente 58-71 → Lantaanreeks (lantaniede)
Elemente 90-103→ Aktiniumreeks (aktiniede)
2