• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Summary

Summary Gr8 Rekeningkunde Kwartaal 2 Eksamen

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

REKENINGKUNDIGE SIKLUS, EBL Stappe, DOKUMENTE, KOJ

Content preview

REKENINGKUNDE
Afbakening:

 Teorie: Hoofstuk 1 – 3
 Dokumente voltooi: Hoofstuk 3
 Joernale: Hoofstuk 3
 EBL: Hoofstuk 2

Hoofstuk 1
1. REKENINGKUNDE is
 n stel reels, R
 begrippe B
 en beginsels B
om die finansiele kant van jou besigheid reg te kan BEDRYF.

2. Te DOEN met die opskryf van geldwaardes van transaksies wat reeds
plaasgevind het.
3. Die DOEL is om finansiele inligting te verskaf en daaroor verslag te kan gee.
4. DAN kan Bestuurders die rekeningkundige inligting gebruik om besluite te
neem oor die toekoms.

REKENINGKUNDIGE SIKLUS

1.Transaks 2.Dokumen 3.Joernal 4.Grootboe
ie te e k

6.Finansiele 5.Proefbalan
State s

1. TRANSAKSIE – Koop of verkoop
 Die ruilhandeling tussen die onderneming en n ander persoon of
onderneming waarvan geldwaardes in die boeke van die onderneming
opgeteken word.

2. DOKUMENTE – Bewys dat transaksie plaasgevind het
 n Bewys waarop die transaksiedata aangeteken word.
 Rekenmeester gebruik brondokumnete om inskrywings in die boeke van
die onderneming te maak.

3. JOERNALE – Skryf die dokumente se informasie neer (KOJ of KBJ)
 n Rekenkundige boek waar dieslefde transaksies saam gegroepeer word.

, 4. GROOTBOEK – Groepeer dieselfde transaksies bymekaar
 (Balansstaat en Nominale Afdelings.)
 Rekeninge waar die transaksie se geldwaarde opgeteken word.

5. PROEFBALANS – Lys van saldo’s van die grootboek (Dt=Kt)
 Dis n lys van al die grootboek rekeninge se saldo’s aan die einde van die
maand

6. FINANSIELE STATE
 Inkomstestaat (Wins en verlies) en
 Balansstaat (Finansiele posisie) – Graad 10



Hoofstuk 2
Stap1: TRANSAKSIE

EBL Stappe

1. Identifiseer die 2 rekeninge en skryf die name neer
2. Klassifiseer elke regening: BATE / EIENAARSBELANG / LAS
3. Bepaal die effek van elke element op die vergelyking: +/-
4. Bepaal of rekening gedebiet of gekrediet moet word


Rekeningkundige Vergelyking

B E L
D K = D K + D K
+ - - + - +


Stap2: DOKUMENTE

1. Kwitansie
 Die belangrikste besonderhede wat op die kwitansie ingevul word is
 Naam van die person wat betaal het
 Die bedrag betaal in woorde en syfers
 Die datum
 Die handtekening van die person wat die geld ontvang het
 n Kwitansie word in duplikaat gebruik.
 Die klant kry gewoonlik die oorspronklike

2. KONTANTFAKTUUR (Kontantstrokie)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 16, 2024
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
Summary
$5.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions