• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary Gr 7_Geskiedenis Kwartaal 2 Eksamen

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

Sleutelwoorde: Ken 4 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste woestyne was om te deurkruis. Weet hoekom Mansa Musa ‘n goeie voorbeeld was van ‘n toegewyde Moslem.(Wat hy alles vir die Moslem gemeenskap gedoen het. Ken al die belangrike punte van (Slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars) Datums is nie nodig nie! Ken die 5 verskillende plantasies waar slawe gewerk het in Amerika.(Slegs die name van die tipe plantasies) Ken die verskil tussen ‘n gekontrakteerde werker en ‘n slaaf. Ken als oor driehoek handel AKTIWITEIT 2.6 is ‘n baie goeie oefening om deur te gaan. Ken die volgende maniere waarop slawe weerstand gebied het. Nat Turner se opstand 1831 (Jy het al vir jou self in jou skrif ‘n opsomming hiervan gemaak) BL 115

Content preview

Gr 7 SW GESKIEDENIS LEErWErK

Kwartaal 1 werk:
Sleutelwoorde:
1. Mansa - koning of keiser
2. Dukate - goudmunte, as gled, vir handel gebruik
3. Materieel aardse besittings - het te make met goed wat jy kan
besit
4. Spiritueel geestelike ervarings - het ook te make met godsdiens
5. Pelgrimstog - n religieuse reis na n heilige plek
6. Minaret - n toring op n moskee

Bl 84 : Ken 4 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste
woestyne was om te deurkruis.
1. Dit was uiters warm gedurende die dag
2. Die nagte was dikwels ysig koud
3. Daar het verskriklike sandstorms gewoed
4. Dit was maklik om te verdwaal, omdat daar geen paaie was nie
5. Die gevaar het bestaan dat hulle wattr kon opraak

BL 88 : Weet hoekom Mansa Musa ‘n goeie voorbeeld was van ‘n
toegewyde Moslem.(Wat hy alles vir die Moslem gemeenskap gedoen het.
1. Hy het godsdiensvryheid toegelaat.
2. Geld geskenk sodat moskees gebou kon word.
3. Hy het goud wegegee.
4. Hy het die islamietiese wette om die armes iets te gee gehoorsaam.

Die stad van Timboektoe : Daar sal begripsvrae in die toets wees oor
hierdie afdeling.

Kwartaal 2 werk:
BL 105 : Ken al die belangrike punte van (Slawerny in Wes-Afrika voor die
koms van Europese handelaars) Datums is nie nodig nie!
1. Slawerny was deel van die daaglikse lewe in die Afrika-samelewing,
lank voor dat Europese handelaars na Afrika toe gegaan het.
2. Die Egiptenare her 3500 jaar gelede slawe gebruik om hulle piramides
te bou.
3. Wes-Afrikaase stamme het gevangenes as slawe gebruik wanneer
hulle oorloe gevoer en strooptogte op mekaar uitegevoer het.
4. Hierdie was een manier om rykdom in Afrika te bekom en slawe het
simbole van rykdom geword.
5. Sommige slawe het as apmtenere en bediendes in koninklike
huishoudings, soos Mansa Musa se pealeis, gedien.
6. Tussen 1235 en 1645 is ongeveer een-derde van Mali se bevolking as
slawe gevange geneem.
7. Die gemeenskap het grond besit en hulle het baie slawe nodig gehad
om die please te bewerk.
8. Party van hierdie slawe was misdadigers of persone wat nie hulle skuld
betaal het nie.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 16, 2024
Number of pages
3
Written in
2022/2023
Type
Summary
$5.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions