Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary Gr 7_Geografie Kwartaal 3 Toetsreeks

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

Geboortesyfer, Sterftesyfer, Bevolkingsgroeikoers, Babasterftesyfer, Lewensverwagting, verskil tussen MIV en Vigs, hoekom MIV/Vigs so groot impak op Suid-Afrika se geboortesyfer het, verskil tussen ‘n PANDEMIE en ‘n EPIDEMIE, DRIE simptome van die Swart Dood, hoeveel mense van Europa dood is aan die Swart Dood, waar pokke ontstaan het , Hoe dit na die Kaap versprei het en hoe dit wệreldwyd uitgewis is. Sleutelwoorde, impak het op die geboortesyfer en kinders as geheel, hoekom verhoogde voedselproduksie kan lei tot ‘n toename in bevolkingsgroei

Content preview

Kwartaal 3 Geografie Leerwerk


Bl 46 -47:

Weet hoe om die volgende terme te verduidelik:
1. Geboortesyfer -is die aantal geboortes per 1000 mense in een Jaar
2. Sterftesyfer – is die aantal sterftes per 1000 mense in een jaar
3. Bevolkingsgroeikoers – is die toename in daardie land se bevolking in een jaar
Bl 48 - 49

Weet hoe om die volgende terme te verduidelik.
1. Babasterftesyfer – is die aantal babasterftes per 1000 lewende geboortes
2. Lewensverwagting – is die gemiddelde aantal jare wat n person, vanaf geboorte tot sterfte,
kan verwag om te leef.

BL 50 -51:

Weet wat die verskil tussen MIV en Vigs is.
1. MIV – Menslike ImmuniteitsgebrekVirus. N Virus wat n person se immunuteitstelsel afbreek.
2. Vigs – Verworwe ImmuniteitsGebrekSindroom, n siektes wat die immuniteitstelsel aantas.
Weet hoekom MIV/Vigs so groot impak op Suid-Afrika se geboortesyfer het.
Meer vroue as mans is MIV-positief end it sal die geboortesyfer laat afneem omdat dit
onwaarskynlik is dat vroue met Vigs-verwante siektes, swanger sal word.
Weet wat die verskil tussen ‘n PANDEMIE en ‘n EPIDEMIE is.
1. Pandemie – wydverspreide siektes wat dikwels oor die hele wereld voorkom en wat n groot
aantal mense affekteer
2. Epidemie – die uitbreek van n siekte in n land of streek waar groot aantal mense besmet
word; as die siekte iir verskeie lande versprei, word dit gewoonlik as n pandemie beskou

Ken minstens DRIE simptome van die Swart Dood.
1. Die simptome was vergrote ene opgeswelde armholtes, nek en lies.
2. Slagoffers het siek gevoel
3. Verdere simptome was: erge hoofpyn, naarheid, pynlike gewrigte, koors van 38 - 41˚ C en n
algemene siek gevoel.
4. Die simptome het tussen een en sewed ae geneem om te verskyn,


Weet hoeveel mense van Europa dood is aan die Swart Dood.
1. Daar word beraam dat die Swart Dood 30% tot 60% van Eutopa se bevolking uitgewis het.
2. Die wereldbevolking het destyds van ongeveer n beraamde 450 miljoen na tussen 350 eb
375 miljoen in 1400 afgeneem.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 13, 2024
Number of pages
3
Written in
2022/2023
Type
Summary
$4.51

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
72
Last sold
2 weeks ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions