• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary IEB Donker Web Chapter 1-18

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

IEB Donker Web notes in depth created using both class notes based off the 'IEB vir die leerder' note pack as well as Eduteach Donkerweb notes

Content preview

Proloog:
 Xander = 11
 Hy onthou sy pa in sy pa se studeerkamer
 Op die tafel:
 Geel koevert
 9mm pistol
 Sy pa gehuil
 6 maande later:
 Xander = 12
 Hy vertel sy pa dat daar twee manne by die deur; dit is nie vreemd vir Xander nie; mense altyd werk
met sy pa (Pa is n Regter)
 Maar, hulle klere was vreemd: jeans en n swart T-hemp
 Xander se dis “Tok” – sy pa help Xander en se dat dis Dok wat hulle gestuur het
 Xander hoor n vrou (sy ma) huil
 Sy pa soen Xander; “Ek is lief vir jou, onthou dit, altyd”
 Xander hoor die manne praat, hoor die vuishou (punch) en sien sy pa teen die muur


Chapter 1:
 Die storie begin van die einde
 Greg owen is oorlede (dead) in die koerant (Turret media groep)
 Hy was in venesie
 5 persone
 Een van hulle is dood in venesie
**********************************
 Greg se ouers huis is in Sandhurst, Johannesburg
 Die huis is depressie en donker, soos n opgekrulde slang
 Greg is weg van Lawson college in die middel van die jaar, jaar en n half gelede
 In die more, gaan Greg na Stellenbosch Universiteit studeer.
 Hy voel soos n verraaier, omdat hy is bekend (known) as die ou wat gee sy pa na die wolwe (gives
his dad to the wolves (police))
 Greg gaan vir die laaste keer na sy broer, John, se Kamer.
 Daar was al John se sportmedalje en die getekende rugbybal van Lawson Kollege
 John het selfdood gepleeg deur n bottle pille te drink.
 John se leuse (motto): “Vir die val, vir die vrees”
 John se voorkoms: sterk, met blonde hare, oseaanblou oe, kalm, mooi glimlag
 John het ekstreme sport gehou (Hy hou van adrenalein en advontuurlustig):
o Reksprng by Orlando torings in Soweto, Bloukransrivier en Moses
Mabhida Stadion
o Witwatervlotvaart
 Die meksikane se dood:
 Eerste dood is wanneer jy sterf
 Tweede dood is wanneer jy begrawe word
 Derde dood is wanneeer niemand jou meer onthou nie
 Rina (Greg se ma) is hartseer omdat al die mense in sy lief is weg
Chapter 2:

, Teenwoordig:
 Greg het n nuwe BMW 118i-sportmodel gekoop uit sy trustrekening
 Rina merk dat Greg gelukkig was  Greg gaan na n nuwe hoofstuk in sy lewe
 Greg pak sy tasse
 Sy ook pak n Conrad Botes-Skildery: The Temptation to Exist. n Selfportret. Greg hou van dit omdat
dit hardekwas kuns was. Rina koop dit Vir Greg
 Hy was vinnig weg uit die huis omdat hy was hartseer om sy ma te groet
Terugflits:
 Greg beleef (experienced) die oomblik waar sy vind uit dat Eckardt Wilken, sy vriend by Lawson
Kollege, verraad hom.
 Chris se hofsitting was by die Hooggeregshof in Pretoria
 Eckardt het Greg sosiale manipuleerd met n aanval op Greg se pa (Chris):
o Chris het genoem dat die regter se dood,Dok Alec Pienaar, Lawson se skoolhoof, se werk was
o Chris het betrokke by binnehandel met aandele (insider trading) (moordenaar en terrorisme)
o Eckardt het vir Greg geleer hoe om rekenaars te kraag sodat Greg het al die mense by PNR
blootstel en na die tronk gesit. Sy pa was een van die mense
o PNR het viraal gemanipuleerde griepinspuitings gemaak
 Greg se geld kom by n trustfondse bele van sy pa
 Thomas Lawson het Dok Pienaar arrestasie
 Lawson se voorkoms:
 Ysblou oe
 Silwergrys hare
 Dun lippe
 Gesigsontrimpeling (facelift)
 Lawson Kollege het streng reels: as reels gebreek, moet streng optrede daarop volg. Greg is nou uit
die skool gesit en nie meer hoofseun
 Lawson gee Greg advies: “Never burn a bridge to find your way in the dark. Yes, bridges do burn…
but so do people and their dreams”
 Greg gaan na sy ou koshuis – Huis Da Vinci – waar hy kom by die nuwe skoolhoof, TJ (kwanele), wat
vertel die polisie dat Greg n hacker was.
 Plank, Greg se vriend se dat hy gaan na Maties (stellies) volgende jaar
 Voorkoms:
 n sterk rugbyvooryspeler
 slimkop
 het ‘n stoutseun glimlag
 Groen oë
 Kort hare.
 Alles wat in die skool museum met die Owen Familie was verwyder. John se prestasies en fotos.
 Die skool leuse Lux hominum vita beteken niks meer vir Greg nie.
 The light of men’s life.
 Greg dink oor al die mense by sy pa se hofsaak, maar daar was n vrou met n donkerraambril wat nie
in die prentjie gesit nie,Swart hare, sy dra swart klere en het ‘n streng mond.




Teenwoordig:

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 22, 2024
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
Summary
$9.22

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
deanfeldman
4.0
(1)
Sold
2
Followers
2
Items
15
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions