Herman Hartman se Bril
Karakters| characters
- Zack Meyer
- Zack se ma – ‘n eiendomsagent|estate agent
- Herman Hartman – ‘n skrywer | a writer
Waar het die stories geplaas? Where does the story take place?
- Zack se huis
- Herman se huis
Watter tipe vrae vra mense wat koop huise?
- Lek die dak? | does the roof leak?
- Wanner het die huis laas geverf? When was it last painted?
- Is dit ‘n goeie buurt? | is it a nice neighborhood?
- Hoe ver is die naaste skool? Where is the nearest school?
Herman Hartman:
- Hy is ‘n bekende (well-known/famous) skrywer van die Vreesfabriek reeks (The
Vreesfabriek series)
- Hy is onlangs oorlede in ‘n vliegtuigongeluk | he died in a plane accident
- Sy ma probeer (try) Herman Hartman se huis verkoop (sell)
- Sy huis is nie baie groot nie | it isn’t big
- Hy was nie lief vir tuinmaak (gardening) nie – sy grasperk (lawn) is geel (yellow) vol
kaal kolle (bare spots) en dit lyk soos ‘n oerwoud (jungle).
Hoe lyk Herman Hartman/Beskryf kortliks Herman Hartman?
- Bles met ‘n paar donker haarslierte |bald with a few dark strands of hair
- Sy oë is groot en donker | his eyes are big and dark
- Hy dra ‘n dun draadraam bril met ronde lense | he wears a thin framed glasses with
round lenses.