• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Summary

Summary Thomas@aqua.net boek opsooming

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Getikte opsomming van die voorgeskrewe boek vir graad 8 Huistaal, . Elke hoofstuk is in genoeg detail opgesom om 'n leerder toe te laat om vrae oor die boek, storielyn en karakters te beantwoord, maar kort genoeg om vinnig deur te lees ter voorbereiding vir n vraestel in pleks van die volle boek. Die opsomming bestaan uit 8 bladsye.

Content preview

---- Carina Diedericks-Hugo

Karakters en hul beskrywings
Alex – Deel van Thomas se vriendekring. Sy het bruin hare en is baie slim en mooi. Haar ouers is
univeriteits dosente. Thomas is verlief op haar.

Thabo – Thomas en Hannes se vriend. Sy ma werk by die koerant.

Hannes – Thomas se goeie pel. Hy het deurmekaar blonde hare en ‘n goeie humorsin. Hy vergelyk
gereeld alledaagse situasies en enige probleme wat die vriendegroep teekom met ‘n TV program.

Louisa – Thomas se stiefma.

Lara – Louisa en Johan se 6 maande oue dogter, Thomas se half-sussie.

Johan – Thomas se pa. Hy is ‘n advokaat.

Mnr Volschenk – Skoolhoof van Hoërskool Leeukop; sy bynaam is Orosman.

Malan de Wet – Thomas se pa se kollega.

Francois – Hannes se pa. Hy en Hannes was baie aktief en het saam skuba-duik geniet totdat hy
verlam is in ‘n kaping terwyl Hannes by hom in die kar was.

Laetitia – Hannes se ma.

Carla – Hannes se suster.

Rob – Carla se kêrel. Thomas is nie mal oor hom nie.

Dieter Kohl – ‘n Duitse kleint van Johan wat die huis in Kleinkrans besit.

Verhaal opsomming
Hoofstuk 1
Thomas, Hannes en Alex is besig om die laaste vraestel van die graad agt toetsreeks te skryf in
meneer Bosman se klas. Die skoolhoof, meneer Volschenk, ook bekend as Orosman, loop in en roep
vir Plip en Japie Marais, twee seuns wat volgens Thomas omtrent 20 lyk en so dom is soos grond. Na
die vraestel kry die drie vriende mekaar buite. Hannes is verjeug om klaar te wees en Thomas dink
by homself hoe mooi Alex is.

Hulle wou eers na die Cyber Tiger-internetkafee gaan maar die vorige eienaar was afgedank omdat
hy rekenaarvirusse ontwerp het en die plek is nie meer dieselfde met die nuwe eienaar nie. Hulle
spreek af om by Thomas se huis langs die swembad te kuier.

Thomas gaan soek vir Lukas om hom te nooi en sien hom toe hy by die agterste skoolhek uistap. Hy
staan op die hoek van die straat aan die onderpunt van die rugbyvelde. ‘n Onbekende roomkleurige
motor stop by Lukas en Thomas sien hoe ‘n man Lukas aggresief hanteer en vir hom ‘n bruin koevert
gee. Thomas prober sy pa bel, maar sy foon is pap. Toe die man weg is ondervra hy Lukas, maar hy

, sê dit is net ‘n vriend van sy pa en niks om or bekommerd te wees nie. Lukas weier Thomas se
uitnodiging om by sy huis te kuier en Thomas kan aanvoel daar is iets vreemd aan die gang.

Hoofstuk 2
Thomas sien ‘n foto van Sharky Fortuin in die koerant. Hy lyk ‘n bietjie soos die man wat Lukas
ontmoet het. Hy het ‘n donker olierige poniestert, klein nou agterdogtige oë en ‘n tatoeermerk van’n
haai wat net-net bo sy hemp uitsteek. Thomas se pa verduidelik dat Sharky ‘n perlemoenstroper in
Haweston is. Perlemoen is skaars en baie waardevol en die stropers is baie gewelddadig en
gevaarlik. Thomas help sy stiefma, Louisa, om aandete gereed te kry. Aan die etenstafel kondig
Thomas se pa aan dat hulle vir ‘n langnaweek Kleinkrans toe gaan, ‘n klein dorpie tussen
Waenshuiskrans en Stilbaai, naby ‘n natuurreservaat genoem De Hoop. Die huis behoort aan ‘n
Duitse klient van sy pa, Dieter Kohl wat aangebied het dat hulle daar bly. Thomas kan sy vriende,
Thabo, Hannes en Alex saamnooi aangesien dit ook sy verjaarsdag naweek is.

Hoofstuk 3
Thabo se ma, wat by die koerant werk, het Pirates of the Caribbean premier kaartjies gekry en
Thabo, Alex en Thomas gaan saam gaan vliek. Thabo se ouma sit buite op die voorstoep en Thomas
wil haar vermei omdat sy ‘n sangoma is. Sy dra krale en beentjies om haar nek en het leersakkies in
haar skoot. Alex groet haar vriendelik. Sy staar lank na Thomas en voer ‘n ritueel uit met die sakkies.
Sy sê vir Thomas dat gevaar hom volg waar hy gaan. Sy gee vir hom ‘n sakkie en sê dat die goeie
geeste hom sal krag en vlerke gee. Thabo kom buitentoe en hulle vertrek na die vliek toe.

Hoofstuk 4
Daardie aand, terug by die huis na die vliek hoor Thomas sy pa met ‘n ander man praat in sy kantoor.
Thomas luister af en vind uit dat sy pa doodsdreigemente ontvang. Die ander man vertel dat ‘n
opgeleide span erg beseer is deur “hierdie ouens” en dat hulle as advokate nie ‘n kans staan nie. Uit
die gesprek lei Thomas af dat sy pa ‘n advokaat is vir ‘n spesiale eenheid en dat hul vakansie in
Kleinkrans iets daarmee te doen het aangesien sy pa gereël het dat hulle beskerming daar sal hê.
Thomas hardloop terug kombuis toe en maak asof hy niks weet toe sy pa en die man, Malan de Wet,
uitstap. Sy pa waarsku hom om sy kamer se buitedeur gesluit te hou en lyk baie bekommerd.

Hoofstuk 5
Lukas was laat vir klas en is in Orosman se kantoor. Alex en Lillian reël ‘n partythie by die kinderhuis
waar hulle vrywilligers is en Thomas het namens Hannes aangebied dat hulle sal help. Hannes is nie
beїndruk nie en sê dat Thomas net dink dis ‘n goeie idee omdat hy mal is oor Alex en dink alles wat
sy doen is wonderlik. Thomas vervies homself vir Hannes en stap weg. Oppad soontoe nader Lukas
hom en vra om verskoning dat hy so vreemd opgetree het noudiedag. Hy verduidelik dat dinge rof
gaan by die huis en dat hy die vriendegroep se kuiers mis omdat hy baie tyd by die huis moet
spandeer. Thomas nooi vir Lukas saam Kleinkrans toe. Lukas klink geskok dat hule soontoe gaan en
maak verskonings om nie saam te kom nie.

Hoofstuk 6
By die kinderhuis partytjie vertel Hannes vir die kinders stories. Hy geniet dit so baie dat hy nie wil
huis toe gaan nie en Thomas raak geїrriteerd, maar Alex dink dit is goed vir hom en vir die kinders.
Alex reël dat Hannes se suster hom later kom haal. Thomas en Alex stap na die naaste vulstasie toe,

Connected book
 image
Carina Diedericks-Hugo Thomas@aqua.net
Publisher: 2011 ISBN: 9780799355901 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
April 11, 2023
Number of pages
8
Written in
2022/2023
Type
Summary
$8.31

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
lauren7
3.8
(89)
Sold
284
Followers
235
Items
51
Last sold
2 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions