Assignment 1
AFK2602
Name and Surname:
Student number:
Date: 28 - 02 - 2023
Due Date: 03 - 03 - 2023
Unique number: 279441
, Wat is ʼn segment?
Dit is die kleinste spraakklank wat ons kan onderskei.
Dit is die klanke van ʼn taal.
Dit is betekenisdraende klanke.
Wat is die verskil tussen ʼn foon en ʼn suprasegment?
ʼn Foon is ʼn spesifieke spraakklank en ʼn suprasegment is die spraakkenmerk wat
op ʼn foon toegepas word, soos klem en aksent.
ʼn Foon is ʼn onderskeibare spraakklank en ʼn suprasegment is die diakritiese teken
bo elke foon.
ʼn Foon is die kleinste verteenwoordiging van ʼn spraakklank en ʼn suprasegment is
die onbeklemtoonde weergawe daarvan.