Assignment 2
AFK2602
Name and Surname:
Student number:
Date: 28 - 02 - 2023
Due Date: 17 - 03 - 2023
Unique number: 280099
, Kyk na die volgende uiting: /æk drǝŋk xœu ǝ bir bǝi di birǝ/.
Waarom staan die transkripsie tussen twee skuinsbalke?
Dit dui gesproke teks aan.
Dit dui ʼn geïdealiseerde uitspraak aan.
Dit dui die getrouste weergawe van ʼn spreker se uitspraak aan.
Kyk na die volgende uiting: /æk drǝŋk xœu ǝ bir bǝi di birǝ/.
Hierdie sin beteken dat die spreker tussen biere sit en drink (dalk in die laairuimte
van ʼn kroeg?).
Waarmee het ons te doen as die spreker /by:rǝ/ sê in plaas van /birǝ/ en só die
betekenis van die sin verander?
Ons het dan met twee foneme te doen.
Ons het dan met twee fone te doen.
Ons het dan met segmente te doen.